BorrelBudz

BorrelBudz Kinderkerk Groep Gr 1 - 3

Kom loer volgende Saterdag na nuutste motor modelle op die mark terwyl jou kinders vermaak word. Tans sover die volgende...
19/10/2022

Kom loer volgende Saterdag na nuutste motor modelle op die mark terwyl jou kinders vermaak word.

Tans sover die volgende 6 motorhandelaars:
Land Rover
Jeep/Fiat/Alfa
Chery
Nissan
Suzuki
Haval

Skryf jou kinders in vir ons Mnr & Mej Sonskyn. Groot Pryse!! Geskenkbewyse, naweek wegbreek vir gesin van 7 na Port Edward, speelgoed, en soveel meer…

Kom smul aan heerlike basaar kos🍰🍖🌭

Sien jou daar!

30/09/2022
Kom kuier saam Sondag om 09:00 in die onderskeie lokale.
09/04/2022

Kom kuier saam Sondag om 09:00 in die onderskeie lokale.

Wat ‘n heerlike oggend saam met ons kinders! Dankie vir elkeen wat daar was.
16/01/2022

Wat ‘n heerlike oggend saam met ons kinders! Dankie vir elkeen wat daar was.

Heerlik gespeel vandag! Dankie vir elke ouer, kind en al ons stunning kinderkerk ooms en tannies. Julle is awesome!!
17/10/2021

Heerlik gespeel vandag! Dankie vir elke ouer, kind en al ons stunning kinderkerk ooms en tannies. Julle is awesome!!

19/09/2021

Kom luister saam na die laaste les vir die kwartaal

12/09/2021

Kom luister saam....

05/09/2021

Kom luister saam ons les oor die 10 plae

29/08/2021

Kom ons vier Lente saam met KixKids

22/08/2021

Kom leer saam ons oor Moses

15/08/2021

Bennie se Beker

01/08/2021

Kom luister saam na Josef se verhaal

27/06/2021

Kom leer verder wat met Jakob gebeur het nadat hy Isak bedrieg het....

13/06/2021

Kom leer saam ons oor Jakob en Esau

06/06/2021

Kom luister saam as Kammie Kameelperd vir Koning Leeu leer van Isak en Rebekka

30/05/2021

Abraham en die besoekers

22/05/2021

Volg die res van Abraham se verhaal saam met ons

Address

Cnr Of Aster And Cedar Street, Northmead
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BorrelBudz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BorrelBudz:

Videos

Share