
08/06/2025
'n Onvergeetlike aand saam met Desmond en Elri Ferreira vir hul troue! Dit was 'n absolute plesier vir die Dynamic Sound span om die klank, beligting en DJ vir julle spesiale dag te versorg. Met amper 250 energieke gaste op die dansvloer, was die atmosfeer elektries! Ons streef daarna om die absolute top in die bedryf te wees, en is trots op ons vermoΓ« om enige funksie, ongeag die grootte, skitterend te laat verloop. Julle droomfunksie begin by ons.