18/02/2023
PLEASE SHARE!
Photography
(5)
Bloemfontein
9301
Be the first to know and let us send you an email when Angels Heaven Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Angels Heaven Photography:
My fotografie passie is ‘n gawe wat ek van die Here af gekry het. Ek het so 8 jaar terug gevra dat die Here vir my iets moet gee wat ek vir ander mense iets kan doen en beteken. So het my fotografie begin, en elke klient wat ek het beteken vir my ongelooflik baie.
Dit is vir my amazing as mense hulle eind produk van hulle fotos kry en hulle antwoord terug met die boodskap “ek is in trane” . Dit beteken vir my die wereld. Dit is vir my ook belangrik dat elke vrou die mooi in haarself moet raak sien. En ek kan hulle wys hoe mooi hulle geskape is deur my lens.
Ek praat daagliks met die Here en dank Hom vir my gawe!!