RugbyFifteen

RugbyFifteen This page is for 100% RUGBY!!! www.RugbyFifteen.com - Comments containing racism, hate speech and vulgar or offensive language will be removed.
(239)

Super Rugby
Super Rugby Pacific
United Rugby Championship
Currie Cup
Vodacom Cup
The Rugby Championship (old Tri-Nations)
6 Nations
IRB Rugby World Cup
IRB Sevens
School Rugby
ABSA U19
ABSA U21
Varsity Cup

Bok Friday just went 24/7/365 with Old School
08/11/2024

Bok Friday just went 24/7/365 with Old School

Nov 8 • General News, International, National, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks • 2 Views • Comments Off on Bok Friday just went 24/7/365 with Old School

Smith strikes 50 as Mostert and Snyman return for Scotland showdown
08/11/2024

Smith strikes 50 as Mostert and Snyman return for Scotland showdown

Nov 8 • General News, International, National, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks • 2 Views • Comments Off on Smith strikes 50 as Mostert and Snyman return for Scotland showdown

Mathe and Fortuin named in Springbok Women's Sevens squad
30/10/2024

Mathe and Fortuin named in Springbok Women's Sevens squad

Oct 30 • General News, International, National, Sevens Rugby, South Africa, South Africa, Womens Rugby • 2 Views • Comments Off on Mathe and Fortuin named in Springbok Women’s Sevens squad

THE BEST OF AUSSIE RUGBY CROWNED AT 2024 RUGBY AUSTRALIA AWARDS
30/10/2024

THE BEST OF AUSSIE RUGBY CROWNED AT 2024 RUGBY AUSTRALIA AWARDS

Oct 30 • Australia, General News, International, National • 2 Views • Comments Off on THE BEST OF AUSSIE RUGBY CROWNED AT 2024 RUGBY AUSTRALIA AWARDS

ENGLAND TEAM TO PLAY NEW ZEALAND
29/10/2024

ENGLAND TEAM TO PLAY NEW ZEALAND

Oct 29 • Europe, General News, International, National • 2 Views • Comments Off on ENGLAND TEAM TO PLAY NEW ZEALAND

Jordan Hendrikse to replace injured Malherbe in Bok squad
29/10/2024

Jordan Hendrikse to replace injured Malherbe in Bok squad

Oct 29 • General News, International, National, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks • 2 Views • Comments Off on Jordan Hendrikse to replace injured Malherbe in Bok squad

Venter brings up DHL Stormers 50 in Stellenbosch
25/10/2024

Venter brings up DHL Stormers 50 in Stellenbosch

Oct 25 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on Venter brings up DHL Stormers 50 in Stellenbosch

LOUW RETURNS AS VODACOM BULLS LOOKTO WRAP EURO TOUR ON A POSITIVE
24/10/2024

LOUW RETURNS AS VODACOM BULLS LOOK
TO WRAP EURO TOUR ON A POSITIVE

Oct 24 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on LOUW RETURNS AS VODACOM BULLS LOOK TO WRAP EURO TOUR ON A POSITIVE

Hollywoodbets Sharks rejigged loose forward trio
24/10/2024

Hollywoodbets Sharks rejigged loose forward trio

Oct 24 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on Hollywoodbets Sharks rejigged loose forward trio

Boks call up Grobbelaar and Louw for November tour
24/10/2024

Boks call up Grobbelaar and Louw for November tour

Oct 24 • General News, International, National, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks • 2 Views • Comments Off on Boks call up Grobbelaar and Louw for November tour

SA sides gear up for important Vodacom URC round before break
24/10/2024

SA sides gear up for important Vodacom URC round before break

Oct 24 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on SA sides gear up for important Vodacom URC round before break

SA SPANNE OP ‘N MISSIEDis net die Emirates Lions en die Vodacom Bulls wat tans die kitaar slaan wat plaaslike spanne in ...
18/10/2024

SA SPANNE OP ‘N MISSIE

Dis net die Emirates Lions en die Vodacom Bulls wat tans die kitaar slaan wat plaaslike spanne in die VRK aan betref. Die Hollywoodbets Sharks en die DHL Stormers sal wat wil gee om terug te kom op die wenpad na teleurstellende vertonings verlede naweek.

Die Gautengers is steeds op toer met die kusspanne wat huiskos eet en ook die voordeel het van terugkerende Springbokke, vir die eerste keer hierdie seisoen, vandeesweek.
Maar mense sê dis nog vroeg in die kompetisie en daar wag nog baie trane en blydskap.

Die Scarlets is gereed vir die Bulls in Wallis Vrydagaand, met drie wedstryde van belang wat die naweek gespeel word.

Zebre Parma wag op die Lions in Italië, die Sharks speel gasheer vir die verdedigende kampioene Glasgow Warriors in Durban en die Stormers wag op Munster in Kaapstad.

Die Vodacom Bulls, 2023/4 se naaswenners sal op soek wees na hul vierde sege in ’n ry wanneer hulle die Scarlets aanvat wie verlede naweek vriend en vyand verras het met ’n oorwinning oor Cardiff in hul agterplaas, so die Walliesers sal propvol selfvertroue wees Vrydagaand.

Nietemin sal hulle wawyd wakker wees vir hul Pretoriase teenstanders wat veral ’n goeie balans handhaaf op aanval en verdediging. Hulle sal ook deeglik kennis geneem het van die Bulls se vermoë om te her-groepeer na die onsinnige rooi kaart van die skeidsregter, Eoghan Cross en dat die Bulls die moeilike wedstryd kon deurhaak met 29-19 en 12 spelers op die veld teen Ospreys.

Die Bulls het 15 meer punte as die Scarlets aangeteken in die drie keer wat hulle tot dusvêr op die veld was, teenoor die Walliesers se skamele vier en daarmee saam 31 minder punte in die wedstryde afgestaan.

Die Scarlets is nie ’n hierjy-spannetjie nie; hulle het in ’n weg wedstryd met 25-19 teen Cardiff geseëvier en 20-elk gelykop gespeel teen Benetton, wie onlangs hul stem begin dik maak het.
Die twee spanne het drie keer in die verlede teen mekaar kragte gemeet, met die Pretorianers twee keer aan die wenkant, beide op Fort Loftus en beide keer met 57 of meer punte.

Die ander Gautengse span, die Lions sal hul onoorwonne rekord gestand wil doen wanneer hulle teen Zebre Parma opdraf in Italië Saterdag.

Die trans-Jukskeise span het met beide Ulster en Edinburgh afgereken, tuis voordat hulle ’n waardevolle oorwinning oor die Dragons in Newport behaal het. Hulle sal nie die Italianers onderskat nie wie vroeër in die seisoen met Munster, ook tuis afgereken het met 42-33.

Die Lions se arsenaal word net al hoe groter en hul aanval werk is uit die boeke. Daarvan praat die statistieke vandeesweek: 113 punte aangeteken teenoor Zebre se 67 in die drie laaste wedstryde onderskeidelik en dan tel die feit dat hulle die Italianers die afgelope drie keer kon klop onder andere op dieselfde stadion waar hulle Saterdag speel, die Stadio Sergio Lafranchi.

Die Sharks is terug by die huis na ’n drie weekse toer en dit is terugbetaal tyd vir die kusspan op tuisbodem teen die Skotte, die Glasgow Warriors.

Die verdedigende kampioene het drie van hul vier wedstryde tot dusvêr gewen, met die laaste ’n stewige sege van 33-3 teen Zebre.
Dit mag dalk met die besoekers minder welaf gaan in die somerweer wat tans in die land aangebreek het en veral as die eenogige tuisskare hul stemme begin dik maak in die Haaitenk.
Die Haaie sal hulself moet staal vir die Skotte, wie tans die beste span op die aanval is in die kompetisie en net so goed doen op die verdediging: hulle het 69 punte afgestaan teenoor die Sharks se 104 tot dusvêr.

Dan sal hulle ook wil verbeter op die vyf nederlae in die laaste ses tuiswedstryde en ook wil voortbou op hul oorwinning oor Glasgow in 2022 met 40-12, al blyk dit dat die liggie in die tonnel al hoe vêrder wegraak.

Die ander kusspan, die DHL Stormers is tans op die onderpunt van die leer en sal na hierdie naweek reuse- spronge wil maak.
Hulle teenstanders, Munster het teen Leinster verloor en sal uit desperaatheid beter wil vertoon.

Die Stormers se aanval lol; hulle het slegs 67 punte aangeteken teenoor Munster se 103 tot dusvêr in die kompetisie, maar op verdediging lyk hul beter as hul teenstanders: 80 punte afgestaan teenoor Munster se 101.

Maar, belangrik: Munster het al vier wedstryde teen die Kapenaars in die verlede gewen sedert die toernooi in 2021 begin het en dit plaas meer druk op die voormalige wenners van die VRK.

Hier is die wedstryde se inligting:

Scarlets v Vodacom Bulls
Datum: Vrydag, 18 Oktober
Stadion: Parc Y Scarlets, Llanelli
SA Tyd: 20h35
Skeidsregter: Federico Vedovelli

Zebre Parma v Emirates Lions
Datum: Saterdag, 19 Oktober
Stadion: Stadio Sergio Lafranchi, Parma
SA Tyd: 13h30
Skeidsregter: Ben Connor

Hollywoodbets Sharks v Glasgow Warriors
Datum: Saterdag, 19 Oktober
Stadion: Hollywoodbets Kings Park, Durban
SA Tyd: 15h45
Skeidsregter: Chris Busby

DHL Stormers v Munster
Datum: Saterdag, 19 Oktober
Stadion: DHL Stadion, Kaapstad
SA Tyd: 18h00
Skeidsregter: Mike Adamson

FOTO: Die Emirates Lions maak tans groot golwe in die VRK-kompetisie. Gaan Zebre Parma die Leeuloop hierdie naweek kan tem? ©Gallo

Big test awaits SA sides abroad in Vodacom URC
10/10/2024

Big test awaits SA sides abroad in Vodacom URC

Oct 10 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on Big test awaits SA sides abroad in Vodacom URC

JAKE WHITE: WHY BULLS BALANCE IS NOW RIGHT FOR TITLE BID
30/09/2024

JAKE WHITE: WHY BULLS BALANCE IS NOW RIGHT FOR TITLE BID

Sep 30 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on JAKE WHITE: WHY BULLS BALANCE IS NOW RIGHT FOR TITLE BID

Local joy for two SA Vodacom URC sides
30/09/2024

Local joy for two SA Vodacom URC sides

Sep 30 • General News, International, National, South Africa, South Africa, United Rugby Championship • 2 Views • Comments Off on Local joy for two SA Vodacom URC sides

27/09/2024

Address

86 General Hertzog Street
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RugbyFifteen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RugbyFifteen:

Videos

Share


Other Sports Promoters in Bloemfontein

Show All