Getting married?
Ceremony under a green tree canopy... welcome drinks & snacks on an expansive lawn... then reception & party till late in the big hall!
Beautiful pictures with the majestic Magaliesberg mountains as your backdrop! Yummy food & lots of laughter with your nearest & dearest. All in an affordable rustic farm setting.
19/06/2022
Happy Fathers day to all the wonderful dads as well as the moms that pull double duty!
18/06/2022
Getting married soon? Planning a Bachelors? Come spend some time with your friends without worrying about other people around!
Be the first to know and let us send you an email when Boonducks Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Boonducks Farm:
Videos
Getting married?
Ceremony under a green tree canopy... welcome drinks & snacks on an expansive lawn... then reception & party till late in the big hall!
Beautiful pictures with the majestic Magaliesberg mountains as your backdrop! Yummy food & lots of laughter with your nearest & dearest. All in an affordable rustic farm setting.
#gettinghitched #shesaidyes #bridetobe #affordablevenue #rusticwedding #letsgetmarried #troukoors #brideandgroom #farmwedding #farmweddingvenue #letsgetmarried #venue
#Route24
Enjoy some farm time... fresh air, no electronics, making friends, experiencing new things!
#farmlife #nature #NoElectronics #makingmemories #makingFriends #primaryschoo #highschool #leadershipidentification #youthcamp #choircamp
#Route24
Ons het Boonducks Farm begin met die doel om ‘n kampterrein te hê waar ons mense meer kon leer van die plaas lewe. Maar dinge gebeur nie altyd soos ons dit beplan nie en ons moes wag tot die Here besluit het die tyd is reg. So kon ons eers laat 2017 regtig begin om die kampplek te bou. Hier is al baie swoeg en sweet in om alles reg te kry.
Die plaas is pragtig, ‘n bietjie bosveld en baie grasveld maar die uitsigte hiervan af is asemrowend. Op die plaas is ‘n groot gronddam wat elke reen seisoen vol word. Hierdie is op die bosveld deel van die plaas en die klein staproete om die dam is pragtig.
Ons kamers is ou perdestalle wat omskep is in slaapkamers en die saal is aangebou in dieselfde styl. Daar is 8 “dormitory”-styl kamers, wat 8 – 10 mense kan slaap, met stapelbedjies in en ook 2 kamers met ¾ bedjies wat as enkelbedjies of ‘n koning-grootte bed kan dien.
Die swemplek is nie ‘n geboude swembad soos almal aan gewoond is nie. Ons het ‘n sinkdam! Daar is trappies om in en uit die dam te kom en dit word gesluit met ‘n hekkie om te verseker dat geen kind net kan inval nie. Naby die swemplek is afdakkies met ‘n braaier en tafeltjies en stoeltjies vir diegene wat eerder self wil braai as om gebruik te maak van die heerlike kos wat daagliks berei word.
Die Boma is baie groot en hier kan daar lekker gekuier word, onder die sterre langs ‘n groot bosveld vuur.
Die area vir bos troues is onder ou bome ‘n entjie van die kamers & saal af. Gaste kan op hooibale of stoele sit en hulle word aangery indien jy nie wou stap nie.
Ons het ‘n ou familie begraafplaas op die plaas met ‘n graf van ‘n Sappeur wat hier oorlede is, en begrawe is tydens die oorlog. Die graf is aangeteken by die Geskiedkundige Kantore van Suid Afrika.
Geen plaas is ‘n volwaardige plaas sonder ‘n windpomp nie en ons windpomp is op die perfekte plek geleë om net te kan sit, die natuurskoon en ook die Magaliesberge in die verte, in te neem en jouself te vind.
Soos met enige boerdery kan ons nie net op kampe staatmaak nie. Ons boer ook met skape en het ‘n paar perde, ponies en ander plaas diere.
Wat doen ons met al die vullis? Ons doen herwinning en gooi nie alles net weg nie. Daar is dromme vir elke tipe vullis en ons probeer so om ons deel vir die behoud van Moeder aarde te doen. Ook probeer ons sover as moontlik “weggooi items” hergebruik en die gebruik van plastiek te verminder.