Hoërskool Stoffberg Revue

Hoërskool Stoffberg Revue R***e Vanjaar se R***e is asemrowend en 'n geleendheid om nie mis te loop nie. Hoerskool Stoffberg r***e bied aan "The Edge Of Glory" by Hoërskool Stoffberg.
(2)

Daar is al ‘n getal van 1700 leerders wat die r***es by Stoffberg gedoen het. Vyfdejaars, dit is ‘n voorreg en benut die geleentheid. Min het dit reggekry tot dusver. Slegs 120 leerders kon dit vermag, en hulle het Stoffberg nie teleurgestel nie en selfs op akademiese gebied het hulle gespog met ses, sewe en agt onderskeidings. Aan elke deelnemer: onthou ons is trots op ons tradisie van 'n akadem

iese 100% slaagsyfer as jy aan die r***e deelneem. Besondere dankie aan elke leerder wat in die sanggroep so hard gewerk het. Dit was nie maklik nie, maar elkeen van ons weet dat dit die moeite werd is. Verantwoordelikheid is nie maklik nie, maar julle het gewerk.

Address

C. O. Paul Krugerstraat En Reitzlaan, Dalview
Brakpan
1540

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 21:30
Thursday 10:00 - 21:30
Friday 19:00 - 21:30
Saturday 19:00 - 21:30

Telephone

+27117400210

Website

http://online.computicket.com/web/event/hoerskool_stoffberg_presents_this_is_it/397806361/0

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Stoffberg Revue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoërskool Stoffberg Revue:

Videos

Share


Other Performance & Event Venues in Brakpan

Show All