Die Spook-Sussies

Die Spook-Sussies Spookasem met attitude...en ander lekker dinge!

As Die Spook-Sussies se klein klein-niggie iets spesiaal vir markdag nodig het moet daar verseker gehelp word!     met n...
15/08/2024

As Die Spook-Sussies se klein klein-niggie iets spesiaal vir markdag nodig het moet daar verseker gehelp word! met n hint of

Dankie tannie Sonika vir die ondersteuning!

17/02/2024

Ons eerste bestelling vir die jaar!  Liefde en suiker is in die lug!!!
09/02/2024

Ons eerste bestelling vir die jaar!
Liefde en suiker is in die lug!!!

Its the season of Barbie! Hierdie klein  dogtertjie het die mooiste fraaiste Barbie makietie gehad! Veronique Mills dank...
12/11/2023

Its the season of Barbie! Hierdie klein dogtertjie het die mooiste fraaiste Barbie makietie gehad!
Veronique Mills dankie vir die deel!

Happy Happy! Kyk net hoe vrolik lyk ons oranje spookasem vir Nicholas se Octonauts verjaarsdag partytjie!
21/10/2023

Happy Happy! Kyk net hoe vrolik lyk ons oranje spookasem vir Nicholas se Octonauts verjaarsdag partytjie!




11/10/2023

Hier by Die Spook-Sussies gaan dit soms woes! Ons admin (mamma) juggle soms baie b***e en as sy sê sy sal terug kom na julle en sy doen nie, stuur tog daar n rooksein dat sy net weer in jul rigting aandag gee!

😔 Baie jammer vir die onopgevolgde boodskappe wat soms deurglip! 😔

Bobbels vir die borrels!Ma en Dogter tee by die oudste Spooksussie se skool! Ons moet dit meer doen! Spandeer tyd met jo...
14/09/2023

Bobbels vir die borrels!

Ma en Dogter tee by die oudste Spooksussie se skool!

Ons moet dit meer doen! Spandeer tyd met jou dogter tussen jou vriendinne, leer hul hoe ware vriendskappe lyk!



dankie vir n oulike oggend!

Spookasem vir JO DIE VERSKRIKLIKE se 5de verjaarsdag partytjie! Kyk net die oulike skatkis-piñata wat Jo se mamma  self ...
12/09/2023

Spookasem vir JO DIE VERSKRIKLIKE se 5de verjaarsdag partytjie!

Kyk net die oulike skatkis-piñata wat Jo se mamma self gemaak het!




#5

As die weer krag en sport nie saam speel nie maak die spooksussies n ander plan! Lente is indie lug! Blomme, erdwurms en...
31/08/2023

As die weer krag en sport nie saam speel nie maak die spooksussies n ander plan!

Lente is indie lug!
Blomme, erdwurms en modder!
Eetbare sjokelade koekiedeeg met 3 soorte sjokelade en suurwurms net wat ons Gr. R klient nodig het vir sy Lentedag-markdag!


27/07/2023
      Die Spook-Sussies
25/07/2023

Die Spook-Sussies

So leer Die Spook-Sussies en mamma dat Spookasem en jellylekkers en koue-nat weer nie n goeie kombinasie is nie. 😭😭😭 2 d...
24/07/2023

So leer Die Spook-Sussies en mamma dat Spookasem en jellylekkers en koue-nat weer nie n goeie kombinasie is nie. 😭😭😭 2 dae oor, as die weer en die loadshedding net wil saamspeel 🤞🏼

Die oudste Spooksussie het n markdag bydie skool die week, en die jongste spooksussie wil ook markdag hou! J het haar oo...
23/07/2023

Die oudste Spooksussie het n markdag bydie skool die week, en die jongste spooksussie wil ook markdag hou! J het haar oorskiet lekkers vir haar sussie gegee sodat sy ook markdag kan hou.
R10 per bakkie gemengde sweets. Daar is 20.
Lekker vir n klas partytjie of vir n kosblik.


Die Spook-Sussies

Mamma!!! Ek voel soos n gifappeltjie!
14/06/2023

Mamma!!! Ek voel soos n gifappeltjie!

As Kleinsus in beheer van Socialmedia kry sy nie altyd mamma se mooikant vir die foto nie! 🤭          Bella-hond het die...
25/05/2023

As Kleinsus in beheer van Socialmedia kry sy nie altyd mamma se mooikant vir die foto nie! 🤭




Bella-hond het die soetste tand...sy wag in soanning vir die spookasem-wolke om weg te dryf!

14/05/2023
Die Spook-Sussies gaan tydens die skool kwartaal n bietjie van ń breek neem.Met die skoolwerk, hokkie, netbal, loadshedd...
07/05/2023

Die Spook-Sussies gaan tydens die skool kwartaal n bietjie van ń breek neem.

Met die skoolwerk, hokkie, netbal, loadshedding en reën indie lug sukkel ons n bietjie om al die spookasem op die stokkie te hou!!!

Kontak ons gerus vir bestellings gedurende die winterskool vakansie.

Sien jul weer volstroom in die Lente!

Dino's hou ook van spookasem, so ook klein dogtertjies!
30/04/2023

Dino's hou ook van spookasem, so ook klein dogtertjies!

Address

Cape Town
7550

Telephone

+27727456787

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spook-Sussies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Spook-Sussies:

Share