
06/11/2023
Kom geniet n lekker aand ete saam die opwindende vertoning!
Al la carte Menu en wynlys
Is daar mis in jou Krismis? Dan is hierdie show vir jou! Crown Create Studio is terug met ‘n skreeusnaakse Kabaret wat verseker weer die Fees in jou Kersfees sal sit. Kom rock daai jingle bells met ou gunstelinge soos We Need A Little Christmas en I’m Dreaming of a White Christmas, terwyl die salige klanke van meer tradisionele liedere soos COME ALL YE FAITHFULL en JOY TO THE WORLD weer die ware gees van Kersfees in jou wakker maak.
Die perfekte geleentheid vir jou jaareindfunksie, selgroep afsluiting, familie vieringe of aandjie uit saam met vriende. So bring die tinsel en sit aan die fairy lights, want SANTA CLAUS IS COMING TO TOWN!
Kry jou kaartjies hier:
https://koffiterapi.co.za/collections/latest-events