Hasie Hop

Hasie Hop Let the party come to life by hiring your favourite characters.

❣️❣️❣️
28/01/2025

❣️❣️❣️

💞 Valentynsdag is om die draai en ons kan jou help om iemand spesiaals te bederf met 'n tikkie liefde 💞💕 'n pakkie lekke...
21/01/2025

💞 Valentynsdag is om die draai en ons kan jou help om iemand spesiaals te bederf met 'n tikkie liefde 💞

💕 'n pakkie lekkers vir juffrou, die assistent/tannie by die skool of net iemand spesiaal

💕 valentynsdag plakkers om 'n geskenkpakkie op te helder of vir juffrou om in die kinders se boeke te plak

💕 oulike valentynsdag t-shirt

Kontak ons vir enige bestellings.

Skole begin een van die dae.Bordjies kan nog bestel word tot Vrydag, 10 Januarie 2025.
08/01/2025

Skole begin een van die dae.

Bordjies kan nog bestel word tot Vrydag, 10 Januarie 2025.

"Terug skool toe" bordjies vir dag 1 van skool. Grootte - A4Ook beskikbaar in Engels.R150
06/01/2025

"Terug skool toe" bordjies vir dag 1 van skool.

Grootte - A4

Ook beskikbaar in Engels.

R150

Little bit of GLITTER from the North Pole
10/12/2024

Little bit of GLITTER from the North Pole

Girls Gone Camping....julle girls moet dit baie geniet.Lekker verjaar Karla!!!
05/12/2024

Girls Gone Camping....julle girls moet dit baie geniet.

Lekker verjaar Karla!!!

Alle verwagtinge is oortref met die hoeveelheid bestellings wat ontvang is met die sakkies.Dit was vir my lekker om elke...
01/12/2024

Alle verwagtinge is oortref met die hoeveelheid bestellings wat ontvang is met die sakkies.

Dit was vir my lekker om elkeen se sakkies te maak.

Baie dankie vir al die ondersteuning.

Geseënde Kersfees 🎅

Kersfeestyd bly 'n gunsteling!!Altyd lekker om te kan help om jou kerstyd op te kikker met geskenkies.
01/12/2024

Kersfeestyd bly 'n gunsteling!!

Altyd lekker om te kan help om jou kerstyd op te kikker met geskenkies.

Just a few more days left to place your order. All orders closes Friday, 22 November 2024 @ 17h00!!
20/11/2024

Just a few more days left to place your order.

All orders closes Friday, 22 November 2024 @ 17h00!!

🎅 You can still order these cute giftbags until 22 November 2024!!

Dress-up for a game of BOULES.
18/11/2024

Dress-up for a game of BOULES.

Foxies 🦊 babaklas se kersfees rugsakkies.
18/11/2024

Foxies 🦊 babaklas se kersfees rugsakkies.

🎅 Laaste week vir enige KERSFEES bestellings!!
18/11/2024

🎅 Laaste week vir enige KERSFEES bestellings!!

🎅 You can still order these cute giftbags until 22 November 2024!!
15/11/2024

🎅 You can still order these cute giftbags until 22 November 2024!!

🎅Oulike geskenksakkies vir kersfees🎅Kontak Hasie Hop vir meer inligting en om enige bestellings te plaas.
10/11/2024

🎅Oulike geskenksakkies vir kersfees🎅

Kontak Hasie Hop vir meer inligting en om enige bestellings te plaas.

Teachers Appreciation Day 2024!!!📚 👩‍🏫 5 October 2024 🧮📒Teachers bag for only R150 each Orders closes 27 September 2024 ...
11/09/2024

Teachers Appreciation Day 2024!!!
📚 👩‍🏫 5 October 2024 🧮📒

Teachers bag for only R150 each

Orders closes 27 September 2024

Partytjie decor te huur!!Kontak ons vir gratis kwotasie.
08/09/2024

Partytjie decor te huur!!

Kontak ons vir gratis kwotasie.

LENTE is hier....onnies word die jaar bederf met papierblomme om die begin van lente te vier.
01/09/2024

LENTE is hier....onnies word die jaar bederf met papierblomme om die begin van lente te vier.

01/09/2024

Address

Cape Town

Telephone

+27795931037

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasie Hop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hasie Hop:

Videos

Share