29/03/2026
๐จ๐๐๐ช๐ ๐๐๐๐ฉ๐๐ง๐
๐๐...
By die stunning venue Boegoeberg 4x4 het Sunette & Jarred die 28ste Maart 2026 aan mekaar trou beloof.
Sunette het absoluut pragtig gelyk in haar egte "Vintage Gown" en Jones - haar sweetheart - het ons almal in trane gehad toe hy aan hul dogtertjie voor almal ook belowe om haar Pappa te wees deur dik en dun.
Sunette Jones se ma Wendy van Zyl van Zyl photography is self n baie talentvolle fotograaf, so dit was regtig n voorreg om deur hulle gekies te word om van die mooiste herinneringe vas te vang.
Baie geluk julle twee - ek wens vir julle net die mooiste en mees liefdevolste jare toe!
Sunette het die "Enchanted Light" Collection look gekies!
Make-Up : Zanthรฉ Burger
Hare : Mercia
DJ : sound
Chef : Bestbier