13/10/2025
// Sake-ete met die Provinsiale Regering π€ //
Die Tygerberg Sakekamer in samewerking met Business Partners Limited nooi u uit na βn eksklusiewe aand saam met Premier Alan Winde by Goedgeleven - Wedding & Events venue
π
Donderdag, 30 Oktober 2025
π 19:00
π Goedgeleven
Beleef βn aand van insig, leierskap en netwerkgeleenthede met een van die Wes-Kaap se invloedrykste leiers. Die aand sluit βn verwelkomingsdrankie en βn driegang-ete in.
Koste: R750 pp
Spreker: Premier Alan Winde
Besprekings is noodsaaklik.
π Skakel Marina by [email protected]
om u plek te verseker.
Checkers Leopard's Leap Wine