What does your ultimate Valentine’s dinner look like? 🌟
Here is a sneak peak of what to expect from our Valentines evening! ❤️❤️
Our ultimate Valentine’s dinner is one that feels intimate, thoughtful, and unforgettable. 🌹✨
Imagine a night under the stars, with majestic trees 🌳, romantic fairy lights everywhere, a fairy lights curtain, man's size red hearted balloons, thousands of red roses leaves, indulging in a delicious plated meal 🍽️ or sharing a peaceful picnic 🧺, with live entertainment and a bottle wibe of your choice!🍷
It’s all about the perfect blend of great food, a beautiful ambiance, and those special touches that make it uniquely yours. ❤️
14 February 2025
19:30 - late
Lekkerhoekie
Swartkop
Centurion
For more info or to make a booking :
❤️ Whatsapp : 069 687 0408 ❤️
#ValentinesDinner #RomanticEvening #LoveUnderTheStars #ValentinesDay2025 #DinnerForTwo #RomanceRedefined
Sneak Peak of what to expect for Valentines next week!! 🍷❤️
🍷 Romantic OR boring? 🍷
❤️ Choose to be the ultimate romantic. Book now : Whatsapp 069 687 0408 ❤️
Laerskool Hennopspark het hul Gr 7 afskeid by Oppi Dak kom vier met n silent Disco.
Groot pret met of sonder die oorfone!!!
Rugby Oppi Dak bly maar n hoogtepunt en n lekker vibe!!!
Dankie vir almal se ondersteuning met die rugby!!!
Vanaand wys ons die riller, Siembamba, by Oppi Dak! 🎬 Hierdie een is beslis nie vir die flou van hart nie – maak gereed vir koue rillings en verrassings om elke hoek!
Kaartjies is R200 per persoon, so bring jou vriende, gryp ‘n drankie, en kom ervaar ‘n nag vol spanning. 👻🍿 Moet dit nie misloop nie!
#SiembambaByOppiDak #FliekAand
👻 Siembamba Scary Movie Night 👻
Feite oor die film :
🇿🇦 Suid-Afrikaanse produksie
🎬 Suid Afrikaanse akteurs
🏆 13+ Toekennings gewen
⛔️ Verban in 7 lande
🔞 Siembamba Scary Movie Night is slegs vir 18+
Is jy braaf genoeg om hierdie film aan te durf?
Kaartjies nou beskikbaar :
https://showpass.co.za/events/siembamba-movie-night/
Oppi Dak
Gateway Corner
H/v Ou Johannesburgweg
Sarel Baardstraat
Rooihuiskraal
Centurion
Oppi Dak se rugby vibe is die steeds die beste vibe!!!!
URC het afgeskop, join die rugby fanatics en bespreek vroegtydig jou tafel!!
069 687 0408
Erfenisdag Oppi Dak met lekker Potjiekos en Spitbraai!!!
Gratis verwelkomingsdrankies
Lekker pannekoek, tuisgebak en boere orkes!!!
Kom maak n draai!!
Woensdagaand is gratis fliek Oppi Dak !! Vanaand wys ons Mama Mia - here we go again!
🎬Fliek
🍿Pop Corn
🍕Pizza
🥤Drinkgoedjies
Wees elke Wiensdagaand Oppi Dak!!
📞Navrae : 069 687 0408
Oppi Dak
Gateway Corner
H/v ou Johannesburgweg en Sarel Baard Crescent
Rooihuiskraal
Centurion
Oppi Dak tradisie!!! Ons personeel se dans om dankie te sê vir kliente se ondersteuning en samesyn!!!
Erfenisdag Oppi Dak
Oppi Dak gaan 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧 met Erfenisdag!
Kom vier erfenis dag saam met MTN, JA Afrikaans, Hokaai Vleis- en Supermark, Battlefields Distellery, 93.4fm Radio Namakwaland en Hardeveld Boereorkes 💃🏻🇿🇦