Exquisite Cookies and Cakes

Exquisite Cookies and Cakes Wedding cakes, celebration and novelty cakes and cookies for all occasions

Royal icing werkswinkel vir beginners (vlak 1). 10 Februarie in Centurion.  Bespreek asb per Whatsapp 072 141 2390Vlak 1...
10/01/2024

Royal icing werkswinkel vir beginners (vlak 1). 10 Februarie in Centurion.

Bespreek asb per Whatsapp 072 141 2390

Vlak 1 vir beginners
Koste beloop R550 pp
Datum : Sat 10 Februarie
Tyd: 9vm - 3nm
Plek: The Crafring Cabin. 58 Oxford Ave, Clubview, Centurion

Wat behels die werkswinkel:

Vlak 1:
Dit is die beginnersklas.
- ek deel en bespreek die resepte vir die koekies en versiersuiker
- ons leer basiese "piping" tegnieke
- ons leer die "flooding" tegniek
- ons leer die "wet on wet" tegniek
- elkeen maak 7 koekies waar ons al die tegnieke toepas
- ek verskaf al die toerusting, versiersuiker en koekies.
- toerusting is nie ingesluit by die prys nie maar is te koop na die tyd

Address

Centurion
0157

Telephone

+27721412390

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Exquisite Cookies and Cakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Exquisite Cookies and Cakes:

Share