Die Windpompie

Die Windpompie Plaas partytjies vir alle geleenthede. Die Windpompie is n nuwe partyjie perseel geleë in Raslouw en bied veilige privaat partytjies.

Daar is genoeg spasie vir kinders om te kan hardloop en hulle ten volle te geniet. Kinders word ook blootgestel aan 'n verskeidenheid van diere warmee hulle kan interakt. Ons bied elke klient die geleentheid om die funksie hulle eie te maak. Hulle kan kies uit 'n verskeidenheid van spysenier en dekor opsies of die keuse om alles self te doen. Ons streef daarin om elkeen se hartsbegeerte moontlik t

e maak. Die Windpompie spesialiseer in kinder partyjies, ooievaarstee, kombuistee, eindjaar funksies en vele meer. Op ons perseel:

- Baie spasie
- Groot onderdak perseel
- Klimrame
- Springkasteel/Waterwurm
- Sandput
- Skopfiets baan
- Trampolien
- Braai fasiliteite

09/02/2020
25/12/2018

Merry Christmas

Fortnight Party
02/10/2018

Fortnight Party

Our new baby
26/09/2018

Our new baby

15/09/2018

Just things to keep in mind !!!
We only have 2 parties a day
You can be creative and do your own decor
Bring your own food for the adults

Free
Kids Meal
Juice for the Kids
Tea and coffee for the adults
Set up for the adults with plates and cutlery

T & Cs apply

14/09/2018
Our new babies
10/09/2018

Our new babies

Please what’s app me on 0734744295 for more info
21/07/2018

Please what’s app me on 0734744295 for more info

Happy Mother's Day
13/05/2018

Happy Mother's Day

The Windpompie - revamped
10/05/2018

The Windpompie - revamped

26/02/2018
23/05/2014

Address

Erasmus Avenue 295
Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpompie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpompie:

Videos

Share