Shelanti Chapel

Shelanti Chapel Musical performances,memorials/funerals, church gatherings, christenings, weddings.
(2)

Welcome to Shelanti Chapel - inspired by the 16th Century Gothic style, neighbouring the elegantly beautiful Shelanti Venue.We specialize in hosting meaningful memories.

10/07/2023
Shelanti Chapel, Lyttelton, open for a new contract to a congregation group  to rent from 1 July 2023 on weekends and we...
20/03/2023

Shelanti Chapel, Lyttelton, open for a new contract to a congregation group to rent from 1 July 2023 on weekends and week evenings.
Sms 082 4477017


# dreamwedding





Shelanti Troukapel  Lyttelton. Ideaal vir troues, gedenkdienste, privaat in seëning  en musiek konserte.  Kontak Amanda ...
13/03/2023

Shelanti Troukapel Lyttelton. Ideaal vir troues, gedenkdienste, privaat in seëning en musiek konserte.
Kontak Amanda 082 5569191, Hanneke 082 447 7017

Shelanti Chapel, Lyttelton, open for a new contract to a congregation group  to rent from 1 July 2023 on weekends and we...
14/02/2023

Shelanti Chapel, Lyttelton, open for a new contract to a congregation group to rent from 1 July 2023 on weekends and week evenings.
Sms 082 4477017

06/01/2023

Ons het die video vir "Look up to the Son" by twee venues geskiet.
Die eerste was Shelanti Chapel in Jean Ave Centurion.
Die tweede was by ons vriend Heinrich Kieser se huis.
Die video word Sondag 8 Januarie, 19:00 op my YouTube chanel geplaas.
https://www.youtube.com/

More Shelanti Kapel, ek het nie woorde, maar wil vir jou sê die wyse waarop julle ons bygestaan het met jou awesome dien...
29/11/2022

More Shelanti Kapel, ek het nie woorde, maar wil vir jou sê die wyse waarop julle ons bygestaan het met jou awesome diens, en hulp met die reelings vir my pa se diens, het net bygedra om n baie hartseer dag soveel sagter te maak.....sonder enige moeite.....Baie baie dankie vir jou.....dit was Amazing, ons waardeer dit so baie xx

30/09/2022
24/09/2022

WAT IS 'N OUMA

'n Ouma is 'n tannie wat te oud is om self kinders te hê
daarom het sy ander mense se kinders lief.
'n Ouma is baie slim. Wanneer jy saam met haar gaan stap,
noem sy jou die naam van elke blom, boom of voëltjie.
Maar sy is darem nie té slim nie want sy ken nie al die karre en motorfietse se name nie.
'n Ouma kan baie lank stilsit, vernaamlik in die kerk, want sy sit dan op haar lekker sagte vet.
'n Ouma ken ook al die liede wat hul sing sommer so uit haar kop uit.
'n Ouma dra 'n bril en snaakse onderklere en kan haar tande en tandvleise uithaal.
'n Ouma kook konfyt wat mens met die hand kan eet.
'n Ouma lag altyd vir jou grappe en raas nooit nie.
Almal moet tog probeer om 'n ouma te hê, want sy het baie tyd om met kinders te speel.
'n Ouma d**k ook nie 'n kind moet pakslae kry nie.
As jy huil moet jy baie hard huil, want dan gee 'n ouma vir jou lekkers en partymaal betaal sy jou ook vir jou trane.
Mens verstaan nie altyd oumas nie, want wanneer sy siek voel huil sy maar sê nee, sy het nie pyn nie. Lyk my oumas kan jok ook.
Maar ek glo haar wanneer sy sê ek is die mooiste in die hele werêld.
O ja! Oupa's is mans-Ouma's

Beautifull Shelantii Chapel
05/04/2022

Beautifull Shelantii Chapel

09/12/2021

Address

263 Jean Avenue
Centurion
0046

Opening Hours

Monday 08:00 - 04:00
Tuesday 08:00 - 04:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shelanti Chapel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shelanti Chapel:

Share

Category


Other Wedding Venues in Centurion

Show All