Die Windpomp Braaiers

Die Windpomp Braaiers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Windpomp Braaiers, Caterer, Witzenberg, Ceres.
(2)

10/06/2024
En op die 15de Desember 2023 het ons die voorreg gehad om saam met David Watts, Ilse se 50ste verjaarsdag te vier by Lox...
02/01/2024

En op die 15de Desember 2023 het ons die voorreg gehad om saam met David Watts, Ilse se 50ste verjaarsdag te vier by Loxtonia Cider . Dit was n ongelooflike mooi dag en Baie lekker mense! Veels geluk Ilse op nog n jaar en mag die Here jou seën op nog vele meer!!!

02/01/2024
9 Desember 2023 het ons Morester Red Dragons se Jaareindfunksie gedoen! Wat n lekker aand en Baie nice mense en Klub! Ba...
02/01/2024

9 Desember 2023 het ons Morester Red Dragons se Jaareindfunksie gedoen! Wat n lekker aand en Baie nice mense en Klub! Baie sterkte met al julle games vir 2024!!!

Dis weer daai tyd van die jaar waar almal jaareindfunksies beplan! Bel ons vir n heerlike spitbraai en lekker vriendelik...
25/10/2023

Dis weer daai tyd van die jaar waar almal jaareindfunksies beplan! Bel ons vir n heerlike spitbraai en lekker vriendelike en profesionele diens! 083 677 0068

Hallo vriende hoop dit gaan goed. Aangesien dit n koue 🥶 winter gaan wees is ek lus om lekker sop te kook en te verkoop....
08/06/2023

Hallo vriende hoop dit gaan goed. Aangesien dit n koue 🥶 winter gaan wees is ek lus om lekker sop te kook en te verkoop.
As jy dalk wil bestel by my. Ek sal kom aflewer ook.

▪︎2L Sop @ R 160
♧ Creamy Butternut
♧ Heerlike Ertjiesop

Aflewering sal Donderdae wees
Bestellings moet voor woensdag gedoen word.
Whatsapp my by 083 677 0068

Nog n lekker Spitbraai die naweek gedoen by Fairfield dam. Wat n lekker 50ste verjaarsdag! Dankie Connie Malherbe en Ria...
09/02/2023

Nog n lekker Spitbraai die naweek gedoen by Fairfield dam. Wat n lekker 50ste verjaarsdag! Dankie Connie Malherbe en Riana en Willie vir julle gasvryheid! Baie geluk aan Connie met sy verjaarsdag🥳🥳

Ons is terug!!! 2023 gaan n groot jaar wees! Kontak ons vir enige funksie, troue, verjaarsdag, Huweliksherdenking of wer...
23/01/2023

Ons is terug!!! 2023 gaan n groot jaar wees! Kontak ons vir enige funksie, troue, verjaarsdag, Huweliksherdenking of werksfunksie! Ons kan Spitbraai of oor die kole braai vir die geleentheid. Ek maak ook Platters of gevriesde bakke kos. Kontak my gerus vir opsies en pryse!
⭐⭐⭐⭐⭐
We are back!!! 2023 is going to be a big one! Contact us for any function, wedding, birthday, Anniversary or work function! We can do a Spitbraai or woodfire braai! I do Platters as well or home cooked meals. Contact me for prices and options!

☎️ 083 677 0068
📧 [email protected]

07/11/2022

Nog n suksesvolle Spitbraai gedoen die 29ste Oct in Hamlet! Altyd lekker om sulke teruvoering te kry van tevrede kliente! Dankie Mnr en Mev Plaatjies.

☆Hi Elmarie
Ons wil julle bedank Vir uitstekende diens wat julle Saterdag die 29ste by ons huis Kom doen het ons gaste Kan Nie uitgepraat raak eerstens oor julle voorgereg en toe die Spit dit was fantasties ons Kerk wil ook Graag van julle dienste gebruik maak en ons sal verseker weer van julle dienste gebruik maak in die nabye toekoms dankie Vir julle vriendelike Diens die Hére seén julle besigheid baie dankie mnr en MeV Plaatjies PA Hamlet ☆

Ons het lekker Lasagnes gemaak vir Fd Conradie se Sportdag Saterdagoggend en is altyd lekker om sulke teruvoering te kry...
21/09/2022

Ons het lekker Lasagnes gemaak vir Fd Conradie se Sportdag Saterdagoggend en is altyd lekker om sulke teruvoering te kry van kliente.

"Dankie Elmarie & Heinie!
Jul kos is tops. Sonder die lasagne sou die beampte tent nie so n groot sukses gewees het nie 🙏🏼"

Dankie Belinda vir die terugvoer en dat julle ons altyd ingedagte hou!!

⭐Platters ▪︎ Platters ▪︎ Platters⭐Kontak ons gerus vir al jou platters vir enige funksie!! Heerlike vars gemaakde opsies...
08/06/2022

⭐Platters ▪︎ Platters ▪︎ Platters⭐

Kontak ons gerus vir al jou platters vir enige funksie!! Heerlike vars gemaakde opsies van soet tot sout!

Besprekings nodig +- 4 dae voor funksie.

Vir navrae en kwotasies kontak ons by
☎️083 677 0068
📧 [email protected]

Kontak ons vir enige funksie, verjaarsdag of lekker kuier! En ons kom braai vir jou!!                           🔥🥩🍔🌭🍟☎️E...
07/06/2022

Kontak ons vir enige funksie, verjaarsdag of lekker kuier! En ons kom braai vir jou!!
🔥🥩🍔🌭🍟
☎️Elmarie en Heinie 083 677 0068
📧[email protected]

Kontak ons vir jou kwotasie!
05/06/2022

Kontak ons vir jou kwotasie!

07/05/2022

Address

Witzenberg
Ceres
6835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Braaiers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpomp Braaiers:

Videos

Share

Category

Nearby event planning services


Other Caterers in Ceres

Show All

You may also like