Innibos Lapa Kuierplek

Innibos Lapa Kuierplek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Innibos Lapa Kuierplek, Farm Florida 321 Eland Street, Despatch.

13/01/2025
12/01/2025

*Note*
Innibos Lapa Kuierplek se nuwe kontak besonderhede
082 356 4278
Email: [email protected]

12/01/2025

Hoe noem mens dit... mixed feelings, sadness and happiness....
Na amper 10jaar is die besluit gemaak.. Morkel du Toit tree af... Pensionaris skoene is afgestof😂
Innibos Lapa Kuierplek sal dieselfde bly maar met nuwe eienaars.
Baie dankie vir die jare se ondersteuning, vriende wat soos familie geword het, die goeie memories en die staaltjies en verhale waarna ons kan terug kyk.
Please support the new owners with the same respect and gratitude.
As from 1 Feb 2025, the new owners will be official.
Baie dankie aan elkeen wat my en my familie bygestaan en ondersteun het.
Until we meet again....daar waar ons mekaar raak drink🍺
Bos Groete
Morkel & Liandra

15/11/2024
Another jolly private function. Happy Bday!
25/08/2024

Another jolly private function. Happy Bday!

Ons Venue beskik oor baie opsies, of jy nou n tent wil opslaan of net die venue geriewe wil gebruik, ons help graag. Gro...
14/08/2024

Ons Venue beskik oor baie opsies, of jy nou n tent wil opslaan of net die venue geriewe wil gebruik, ons help graag. Groepe van 20, 40 of self 450 is altyd welkom, ons spasie is meer as genoeg, Doen graag navraag oor ons Menue (kos) opsies wat ons ook kan doen. Musiek, Venue en eetgerei is ingesluit in die prys, ons kan selfs help met Dekor Verwysings. Maak gerus n afspraak vir jou volgende funksie idees en beplanning. Skakel ons by 084 506 7718 of 082 356 1431 of stuur n epos na [email protected]

Some dusty fun at Innibos Lapa Kuierplek
27/07/2024

Some dusty fun at Innibos Lapa Kuierplek

18/07/2024

Address

Farm Florida 321 Eland Street
Despatch
6220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Innibos Lapa Kuierplek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Innibos Lapa Kuierplek:

Share