๐ Maak gereed vir die GROOTSTE uitdaging by die Oppi-Plaas Fees op 14 Junie 2025! ๐โโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ด
Sluit aan by ons driekamp waar jy kan deelneem as โn span of individueel:
๐โโ๏ธ 5km hardloop
๐ดโโ๏ธ 10km fietsry
๐ด 15km perdry
Dit is โn dag vol avontuur, spanwerk, en natuurlik pret, eksklusief by die Oppi-Plaas Fees! Of jy โn adrenalienjunkie is of net iets nuuts wil probeer, hierdie is vir JOU! ๐ฅ
Skryf nou in en maak die dag onvergeetlik! ๐
#OppiPlaasFees #TheOutpostDullstroom #DriekampAvontuur #SkryfNouIn #PlaasPret
Grondbesetting - wat staan my te doen?
Wat kan jy vooraf doen om grondbesetting te verhoed? En wat doen jy wanneer dit op jou grond gebeur? Twee prokureurs van die Du Toit Smuts Prokureurs in Nelspruit verduidelik hoe dit hanteer moet word.
Die onderhoud is tydens die Oppiplaasfees in die TLU SA Landboutent opgeneem in Dullstroom.
Kontaknommer: 013 745 3200
Die OPPIPLAASFEES in Dullstroom maak 'n verskil in die boere se lewe deur die uitsending van hierdie en soortgelyke gesprekke met kundiges en rolspelers.
#boermedia #oppiplaasfees #grondbesetting #onteiening
Lunsklip Legendes: Suid Afrika se Forel Pioniers ~ Stephan van der Merwe vertel meer...
Stephan van der Merwe van Lunsklip Visserye praat oor forelboerdery en alles daarmee saam. Hul forelplaas spesialiseer in die verkoop van lewende forelle, forelproduksie en -verwerking, en die uitvoer van eiers vanaf hul Trova-plaas naby Sabie.
At the foot of a magnificent Mpumalanga waterfall, the pioneering Van der Merwe family built Lunsklip Fisheries โ one of South Africaโs first trout farms. This was way back in 1972, when few people knew about trout and aquaculture. Gerrie and Hannetjie van der Merwe were joined in the mid 90โs by their graduated sons Stephan and Reinier. They formed the Lunsklip Group of Companies, producing live and processed trout for the South African markets and disease free certified trout ova for the international market.
Their farms in the Kwena Basin (near Dullstroom and Lydenburg) and Sabie areas, are known for their pristine water quality and environmentally friendly and sustainable farming practices. As true pioneers in the industry, they are known as The Trout People, Proudly South African and actively involved in the structuring and governance of aquaculture locally and abroad โฆ
#boermedia #oppiplaasfees #forelboerdery #troutfarming
www.lunsklipfisheries.co.za
Fiesta
Baie dankie aan die Fiesta span wat ons fees en dorp so mooi teenwoordig het die jaar!
Boogskiet is elke jaar by die Oppi-Plaas Fees 'n aktiwiteit om te beoefen
Boogskiet is elke jaar by die Oppi-Plaas Fees 'n aktiwiteit om te beoefen.
Die missie van AGA-SA is om die deelname aan Genesis Boogskiet genotvol te maak en as 'n nie-kontak sport in Suid-Afrika te bevorder. Massadeelname en sportuitnemendheid word bevorder onder klubs, junior en senior boogskuts in Suid-Afrika.
Besoek hulle webwerf vir meer inligting: www.agarchery.co.za
#oppiplaasfees #boogskiet #archeryhunting
Vlieghengel kompetisie op Dullstroom - Craig Mclachlan by Oppi-Plaasfees
Barto het ons heerlik vermaak op die verhoog, MAAR die visvangkompetisie het sy oog gevang. Terwyl hy besig was met sy vlieghengel les by Craig Mclachlan het ons hom gevra om voor die kamera in te spring. Dink julle hy kon 'n vis vang?
#oppiplaasfees #boermedia #flyfishing
So moet n Plaas fees mos lyk!
Kyk hier gaan ons groot vandag!