Finesse Floral Boutique

Finesse Floral Boutique Amazing unique fresh flower arrangements made to fit your budget for any occasion. Excellent quality flowers. Variety of gifts and gift wrapping.

New stock arrived. !!!DiY. BUBBLE TEA!!!!
24/02/2025

New stock arrived. !!!
DiY. BUBBLE TEA!!!!

🌹 ROOS STROOP 🌹Klein se ROOS STROOP is perfek vir ystee, roos-lemonade, in jou drankie of oor jou gunsteling nagereg!Ons...
21/02/2025

🌹 ROOS STROOP 🌹

Klein se ROOS STROOP is perfek vir ystee, roos-lemonade, in jou drankie of oor jou gunsteling nagereg!

Ons Roos Stroop is ook heerlik saam met Pannekoek, wafels en roomys… wat van ‘n lekker Roos melkskommel of Latté!

Daar is soveel maniere hoe jy dit kan gebruik.
BEPERKTE VOORRAAD BESKIKBAAR BY FINESSE!!!

Thank you to all our costumers for a  marvelous  Valentines Day!!!
15/02/2025

Thank you to all our costumers for a marvelous Valentines Day!!!

Die LIEFDE - 1 Korintiërs 13 "Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar...
14/02/2025

Die LIEFDE - 1 Korintiërs 13
"Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword.

2 Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.

3 Al deel ek al wat ek het aan ander uit, en al gee ek my liggaam prys om my daarop te kan beroem, maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks.

4 Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie.

5 Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.

6 Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.

7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.

FINESSE CONTACT NUMBER034 2181905Whatsapp +27 (72) 056-8688
12/02/2025

FINESSE CONTACT NUMBER
034 2181905
Whatsapp +27 (72) 056-8688

10/02/2025
ONLY 3 DAYS LEFT!!!!!LIMITED STOCK❤️❤️❤️
10/02/2025

ONLY 3 DAYS LEFT!!!!!
LIMITED STOCK❤️❤️❤️

VELSORG VRYDAG - AGE REVERSE SERUMhttps://kleinbederf.com/?agent=finesse@kznatal.co.zaKlein se AGE REVERSE SERUM is gesk...
07/02/2025

VELSORG VRYDAG - AGE REVERSE SERUM

[email protected]" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=[email protected]

Klein se AGE REVERSE SERUM is geskik vir ALLE vel tipes.

Die aktiewe bestandele in hierdie serum bevorder kollageen produksie wat plooie verminder en ñ fermer vel verseker. Dit verminder ook inflammasie.

Klein wenk: Gebruik soggens en saans vir beste resultate.

[email protected]" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=[email protected]

🍋 Lieflike LIPPE met Klein se LIPSTAFIES 🥝Het jy geweet ons LIPstafies bevat Shea Botter? Daar is bewys dat Shea Botter ...
06/02/2025

🍋 Lieflike LIPPE met Klein se LIPSTAFIES 🥝

Het jy geweet ons LIPstafies bevat Shea Botter? Daar is bewys dat Shea Botter maklik die vel kan binnedring om die selle gesond te hou en daarom is dit ñ uitstekende bevogtiger.

Beskikbaar in 6 geure
BESKIKBAAR BY FINESSE

@
03/02/2025


@

TREAT YOUR VALENTINE WITH A LOVELY PICNIC !!     bunchesWhile stock last!!!Contact Finesse. 034 2181906 and place your o...
03/02/2025

TREAT YOUR VALENTINE WITH A LOVELY PICNIC !!


bunches
While stock last!!!
Contact Finesse. 034 2181906 and place your order

Baskets available @ Finesse fansFort Mistake Farm StallKLEIN Bederf- AnescaDundee / Glencoe Classifieds *NEW*Dundee Clas...
31/01/2025

Baskets available @ Finesse
fans
Fort Mistake Farm Stall
KLEIN Bederf- Anesca
Dundee / Glencoe Classifieds *NEW*
Dundee Classifieds KZN
@

30/01/2025

ORDER AS SOON AS POSSIBLE TO AVOID DISAPPOINTMENT!!!!

ORDER AS SOON AS POSSIBLE TO AVOID DISAPPOINTMENT!!!!
28/01/2025

ORDER AS SOON AS POSSIBLE TO AVOID DISAPPOINTMENT!!!!

 # Kwaliteit blomme beskikbaar Finesse BlomboetiekDundeeKZN
22/01/2025

# Kwaliteit blomme beskikbaar
Finesse Blomboetiek
Dundee
KZN

22/01/2025

Besoek finesse vir Kleinbederf produkte

Address

46 Karel Landman Street
Dundee
3000

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27720568688

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Finesse Floral Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Finesse Floral Boutique:

Videos

Share

Category