So it was time for new eye wear and I decided to pop in to Optique Optometrists in Durbanville. Definitely the best service and delivery I ever received!
Optique Optometrists
#Mommasgotneweyewear
#optiqueoptometristdurbanville
#eyewear
#eyecareprofessionals
#eyecaresimplified
Time... The only thing you can never get back...
Vir ñ great ontbyt en vriendelike diens, kom kuier by The Sanctuary.
Vir ñ great ontbyt en vriendelike diens, kom kuier by The Sanctuary Restaurant. Hulle stap verseker die ekstra myl vir hulle kliënte.
#BreakfastSanctuary
#GreatBreakfast
#FriendlyService
The Sanctuary Restaurant
Kloof Street Hotel - Lion Roars Hotels & Lodges
Skakel in saam met my op Local is Lekker!
Kom kuier saam op Ramkat Radio
0m 13h00 en vind uit hoe jy iemand se dag kan ophelder met 10 maklike wenke. 💐
Kompetisie tyd!!
Die reëls is eenvoudig:
Deel jou foto en storie direk op hierdiedie blad.
Gaan like Chine Van Aarde en Ramkat Radio se blaaie.
Tag twee van jou vriende en vra om jou storie sowel as albei blaaie te gaan like.
Ons trek Dinsdag LIVE op die Chinique Show die wenner van ñ stunning geskenkpak vir twee!
Tune in op die Chinique Show!
Kuier saam my op die Chinique Show 11:00 -12:30. ❤️
Kom loer in by Koop en Verkoop hierdie Vrydag!
Kom kuier saam Vrydag saam met my op Koop en Verkoop om 13:00.
Ons gaan items soek, Unieke dinge verkoop, en na al die moet en moenies kyk van ñ goeie winskopie!
Lekker Vrydag!
Met Covid in ons midde... Moet julle onthou om soveel as moontlik Vitamiene "See" in te kry 😁
Geniet julle Vrydag, en onthou om vandag saam met ons te kuier op die enigste aanlyn stasieb"Wat nie sag kookie!"
www.ramkatradio co.za
#RamkatRadio
#LuisterHomLekkerHard