Swartheuwel

Swartheuwel Function venue and 5 self-catering units, 10 km outside Elands Bay at the Verlorenvlei. Swartheuwel is geleë 10 km buite Elandsbaai teen die Verlorenvlei.
(9)

Daar is 5 selfsorg eenhede met pragtige uitsig oor die Verlorenvlei. Die saal is geskik vir funksies en kan tot 200 gaste akkommodeer. Die Verlorenvlei is 'n gewilde plek vir hengel en swem.

Swartheuwel se dak het nou ook fairylights
23/10/2019

Swartheuwel se dak het nou ook fairylights

Swartheuwel HET 'n parkie!!!!! Jippie!!!!
25/09/2019

Swartheuwel HET 'n parkie!!!!! Jippie!!!!

02/09/2019
Verlorenvlei view
02/09/2019

Verlorenvlei view

10/01/2019
10/01/2019
31/10/2018
31/10/2018
Die saal is mooi gemaak deur Enbur Events (083 231 2200)
13/04/2016

Die saal is mooi gemaak deur Enbur Events (083 231 2200)

20/11/2015
25/04/2015

Die verlorenvlei is 'n bewarings gebied en daarom mag daar geen permanente strukture opgerig word nie. Let asb. dat die Swartheuwel akkommodasie en trou venue nie teen die water geleë is nie. Wanneer jy van ons akkommodasie gebruik maak is jy baie welkom om die entjie na die water te stap of te ry. Hierdie voordeel is ingesluit by die akkommodasie pakket. Persone wat nie van ons akkommodasie gebruik maak nie, moet asb. eers 'n bespreking maak om daar te swem of vis te vang.

Baie dankie - Swartheuwel bestuur.

08/10/2014

Onthou asb. indien jy deur SavariNow ens. 'n bespreking maak, om vir ons 'n tyd te gee wanneer jy gaan arriveer. Dan kan ons sorg dat ons daar is om jou te ontvang. Daar is nie 'n permanente persoon op die perseel nie. Baie dankie

Verlorenvlei pret
29/09/2014

Verlorenvlei pret

Swartheuwel se stoep het 'n afdak gekry. Nou kan mens die Vlei se asemrowende uitsig in styl geniet.
14/08/2014

Swartheuwel se stoep het 'n afdak gekry. Nou kan mens die Vlei se asemrowende uitsig in styl geniet.

18/02/2014
18/02/2014

Address

10 Km From
Elands Bay
8110

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swartheuwel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swartheuwel:

Share

Category


Other Elands Bay event planning services

Show All