Route 555 Venue

Route 555 Venue Enroute Witbank to Middelburg. Live Music & Entertainment Venue

Onthou om te bespreek tyd raak min !!!!! Marinda 0713808676
25/01/2025

Onthou om te bespreek tyd raak min !!!!! Marinda 0713808676

Moet nie die eerste Sondag Middagete van die jaar misloop nie .....
Kom geniet die dag saam ons met lekker vermaak vir oud en jonk en lekker kos vir die dag ..
R150 vir Volwasse
R120 vir Pensioenarisse en kinders onder 12
Kinders onder 5 eet gratis .

Die kos word 12 uur bedien ..
Die gewone menu sal nie die 2de Februarie 2025 beskikbaar wees nie ....
GEEN WEGNEEM ETES sal toegelaat word nie .

Besprekings moet saterdag 1 Februarie 2025 voor 12 gemaak word . Marinda 0713808676

Moet nie die eerste Sondag Middagete van die jaar misloop nie ..... Kom geniet die dag saam ons met lekker vermaak vir o...
14/01/2025

Moet nie die eerste Sondag Middagete van die jaar misloop nie .....
Kom geniet die dag saam ons met lekker vermaak vir oud en jonk en lekker kos vir die dag ..
R150 vir Volwasse
R120 vir Pensioenarisse en kinders onder 12
Kinders onder 5 eet gratis .

Die kos word 12 uur bedien ..
Die gewone menu sal nie die 2de Februarie 2025 beskikbaar wees nie ....
GEEN WEGNEEM ETES sal toegelaat word nie .

Besprekings moet saterdag 1 Februarie 2025 voor 12 gemaak word . Marinda 0713808676

Route 555 Venue wil be closing for the festive season on 21 December 2024 ..... Hope to see you all next year as early a...
19/12/2024

Route 555 Venue wil be closing for the festive season on 21 December 2024 ..... Hope to see you all next year as early as 6 January 2025 ... Have a good one .....

8 Desember 2024 ..Laaste Sondag ete vir 2024 .Lekker kos , lekker mense en goeie tye .
19/12/2024

8 Desember 2024 ..
Laaste Sondag ete vir 2024 .
Lekker kos , lekker mense en goeie tye .

23 November 2024 Dozi en Irene Louise van wyk se show was verskriklk lekker .... Dankie aan almal wat saam kom kyk het d...
19/12/2024

23 November 2024 Dozi en Irene Louise van wyk se show was verskriklk lekker .... Dankie aan almal wat saam kom kyk het die die aand saam ons geniet het .

Laaste Sondag ete vir die jaar by Route 555 Venue 8 Desember. Onthou om te bespreek om teleurstelling te voorkom en kom ...
28/11/2024

Laaste Sondag ete vir die jaar by Route 555 Venue 8 Desember. Onthou om te bespreek om teleurstelling te voorkom en kom geniet vir jou laas ń kuier saam met ons.

21/11/2024

Onthou om jou kaartjies vandag nog te kry vir die lekker show by ons die komende Saterdag - hekke maak vroeg oop, en Coenie Bernhardt kom kuier saam.

Dozi Page & Irene-Louise Van Wyk gaan ń show gee wat julle nie sommer gou sal vergeet nie. Of stuur ons ń WhatsApp vir meer inligting.

Kry joy kaartjie NOU: https://bit.ly/3NhyBrq

20/11/2024
Onthou om ons te kom join die 23ste November ..... Daar is nog net n paar kaartjies beskikbaar .... Kry joune vandag nog...
14/11/2024

Onthou om ons te kom join die 23ste November ..... Daar is nog net n paar kaartjies beskikbaar .... Kry joune vandag nog op tixsa of by die kroeg self ......

Laaste sondag ete vir die jaar hier by Route 555 Venue .Route 555 se daaglikse spyskaart sal nie beskikbaar wees vir die...
09/11/2024

Laaste sondag ete vir die jaar hier by Route 555 Venue .
Route 555 se daaglikse spyskaart sal nie beskikbaar wees vir die 8ste Desember nie .

Kom geniet die dag saam Route 555 .. Anton Fitchat en Maggie May sal ons dag se vermaak wees ..

Onthou dat die kos 12 uur uitgesit sal word .

Hoop om julle almal daar te sien ...

Onthou ons volgende optrede met Dozi & Irene-Louise Van Wyk Live! 🎤 . Hulle is super opgewonde en so ook ons om hulle nu...
06/11/2024

Onthou ons volgende optrede met Dozi & Irene-Louise Van Wyk Live! 🎤 . Hulle is super opgewonde en so ook ons om hulle nuwe song by ons te hoor .....Coenie Bernhardt sal voor en na die show vir ons lekker vermaak wees ......
Hoop om almal daar te sien .. Kaartjies is beskikbaar by die kroeg self of op tixsa .

Volge gerus die short link om by die webtuiste uit te kom . https://bit.ly/3NhyBrq
Hoop om almal te sien die 23ste November 2024 ..

06/11/2024

Onthou ons volgende optrede met Dozi & Irene-Louise Van Wyk Live! 🎤 . Hulle is super opgewonde en so ook ons om hulle nuwe song by ons te hoor .....
Hoop om almal daar te sien .. Kaartjies is beskikbaar by die kroeg self of op tixsa .

Volg gerus die short link om by die webtuiste uit te kom . https://bit.ly/3NhyBrq

Hoop om almal te sien die 23ste November 2024 ..

06/11/2024

Onthou ons volgende optrede met Dozi & Irene-Louise Van Wyk Live! 🎤 . Hulle is super opgewonde en so ook ons om hulle nuwe song by ons te hoor .....
Hoop om almal daar te sien .. Kaartjies is beskikbaar by die kroeg self of op tixsa .

Volge gerus die short link om by die webtuiste uit te kom . https://bit.ly/3NhyBrq
Hoop om almal te sien die 23ste November 2024 ..

Lekkerste lip lekker sondag middag ete gewees die 3de november 2024  .. Ons maak definitief weer so die 8 ste Desember 2...
06/11/2024

Lekkerste lip lekker sondag middag ete gewees die 3de november 2024 ..
Ons maak definitief weer so die 8 ste Desember 2024

06/11/2024

Bietjie opvolging oor die 26ste se Boost a local dag ...... Dit was n heerlike dag vol vermaak ....... Baie dankie aan almal wat daar was .

Kom geniet n heerlike sondag middagete by Route 555 Venue ... Onthou om bespreking te maak ....
30/10/2024

Kom geniet n heerlike sondag middagete by Route 555 Venue ... Onthou om bespreking te maak ....

So begin ons dag ..... Kom geniet dit saam ons .....
26/10/2024

So begin ons dag .....
Kom geniet dit saam ons .....

Sien jou vandag vir lekker saamkuier.
26/10/2024

Sien jou vandag vir lekker saamkuier.

Address

32 Kromdraai
Emalahleni
1034

Opening Hours

Monday 10:00 - 23:00
Tuesday 10:00 - 23:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 16:00

Telephone

+27790758482

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Route 555 Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Route 555 Venue:

Share