Potpourri Functions

Potpourri Functions Functions & events Ek het in Februarie 2011 oor naweke by Sylnet en Chenean, die vorige eienaars van Flowers4u begin werk. Kontak my gerus.
(17)

Ons het ook intussen baie goeie vriende geword. Van 2011 tot nou het ek so baie by die kunstige, talentvolle Chenean geleer, waarvoor ek haar ewig dankbaar sal wees. Sy het die besigheid intussen verkoop, maar ons het nog steeds troues gedoen. Sy en haar man het begin werk by Tramonto – bestuur die gastehuis, wat beteken het dat sy te besig is om regtig nou haar aandag aan die troues te gee. Ek g

aan nou voort met die kosbaarhede wat sy my geleer het en so het Potpourri Functions sy ontstaan gehad! Ons doen enige troues / funksies, stylvol of funky! - dit is jou keuse.

Saterdag het ons die Novice Teacher Simposium gehou by Bramble Hill (voorheen Tramonto) Daar was onderwysers van sover a...
24/07/2024

Saterdag het ons die Novice Teacher Simposium gehou by Bramble Hill (voorheen Tramonto) Daar was onderwysers van sover as die Weskus.

Saterdag se troue wil ek graag spesiaal dankie sê vir Outeniqua Spitbraai. Die kos was heerlik! Fantasties en dan Richar...
02/06/2024

Saterdag se troue wil ek graag spesiaal dankie sê vir Outeniqua Spitbraai. Die kos was heerlik! Fantasties en dan Richard en Marilize wat vir ons kom DJ het nadat die DJ nie opgedaag het nie. Kontak hulle.

En so breek die naweek aan en dit reën katte en honde! Ons het die eerste winter troue by Bramble Hill (voorheen Tramont...
02/06/2024

En so breek die naweek aan en dit reën katte en honde! Ons het die eerste winter troue by Bramble Hill (voorheen Tramonto). Ek wil vir almal wat gehelp het om Boyd en Lize se dag wonderlik te maak. Die werkers, Sylvia, Patricia, die manne wat die venue reggepak het, die kroegmanne en die spitbraai ouens! Die kos was heerlik! Wat sleg was is dat die DJ net eenvoudig nie opgedaag het nie! Maar Richard Sharp en Marilize het ons gered en op die laaste nippertjie ons kom help! Julle was great!!! Hier is fotos van die troue!

Is jy verveeld? Bring die kids en kampstoele  vir 'n fees Bramble Hill (voorheen Tramonto) Daar is 'n snoepie, lekker ys...
30/03/2024

Is jy verveeld? Bring die kids en kampstoele vir 'n fees Bramble Hill (voorheen Tramonto) Daar is 'n snoepie, lekker yskoue bier, bagels, donuts ens! En dan die cherry op die koek, Prop en Steve! Ons sien uit daarna om julle te sien. Kaartjies by die hek!

Saterdag 30 Maart 2024 is ,n groot dag by Bramble Hill (voorheen Tramonto) Heerlike dag, stalletjies en dan kaat middag ...
27/03/2024

Saterdag 30 Maart 2024 is ,n groot dag by Bramble Hill (voorheen Tramonto) Heerlike dag, stalletjies en dan kaat middag buitelug konsert met Prop en Steve Hofmeyer. Kom geniet die dag saam met ons!

Op die 8ste Maart 2024 was dit die groot BMW gala aand by Bramble Hill. Almal het stunning gelyk. Gary Player het die oo...
21/03/2024

Op die 8ste Maart 2024 was dit die groot BMW gala aand by Bramble Hill. Almal het stunning gelyk. Gary Player het die oorhandiging van die pryse gedoen. Natuurlik is elke paartjie aangery met BMW'sinbrooi tapyt styl.

Die Potpourri span is baie opgewonde.  Ons is besig om voor te berei vir die eerste troue by Bramble Hill (voorheen Tram...
06/10/2023

Die Potpourri span is baie opgewonde. Ons is besig om voor te berei vir die eerste troue by Bramble Hill (voorheen Tramonto). Die reën gaan nie ons gees demp nie! Die stoele is al uitgepak in die kerkie. Watch this space

Cantamus koorfees 2023 is hier! Eerste dag is agter die rug. 23 kore het gister geregistreer vir die fees. Daar was 20 b...
11/08/2023

Cantamus koorfees 2023 is hier! Eerste dag is agter die rug. 23 kore het gister geregistreer vir die fees. Daar was 20 busse wat opgewonde kinders en jongmense aangery het na die venue. En dan ! Die groot brag. Hulle stap met hulle vlae. En dan stel hulle hulle hulself bekend. Hulle is van oral, Kaapstad, Pretoria, Kwazula Natal, Uitenhage en Onderstepoort. Vandag doen hulle klank saam met SND. Hier is 'n paar fotos van gister. Vandag 4 uur begin die program. Ondersteun asb. Kaartjies kan by die deur gekoop word!

08/08/2023

A big event is happening at Bramble Hill @ Tramonto this weekend! Cantamus choir Festival 2023, 22 choirs from all over. It will start on the 10th August and end on Saturday evening 20h00. Beautifull voices! Really something to look forward to! Watch this space for photos of this wonderful event!

Bramble Hill @ Tramonto .... wat 'n voorreg was dit om Chris se 21ste verjaardag te vier!  Die weer het nie saamgespeel ...
30/07/2023

Bramble Hill @ Tramonto .... wat 'n voorreg was dit om Chris se 21ste verjaardag te vier! Die weer het nie saamgespeel nie en natuurlik Edkom .... maar dit was 'n fees van aktiwiteite. Daar is tromme gespeel, almal het deelgeneem en daar was 'n kul kunstenaar! En natuurlik die photobooth was die wenner. Daar is fotos geneem, oumas en oupa saam met Chris! Sulke kosbare tye. Ek sal later weer fotos opsit. Hier is 'n paar. Ek.moet darem dankie sê vir Sarel en sy werkers Armaas, Trevor en ander wat liggies en Chinese b***e opgehang het! Julle is die beste

Nog 'n paar fotos van Donderdag se troue by De Vette Mossel! Lekker dansbaan opgesit en baie fairy Lights. Kontak die Po...
02/04/2023

Nog 'n paar fotos van Donderdag se troue by De Vette Mossel! Lekker dansbaan opgesit en baie fairy Lights. Kontak die Potpourri span. Ons stap die ekstra myl! 082 4192 924

Ons het lanklaas by De Vette Mossel gewerk. Ek kan dit voel aan my kuit spiere vanoggend! Ek kry toe navraag vir 'n "des...
01/04/2023

Ons het lanklaas by De Vette Mossel gewerk. Ek kan dit voel aan my kuit spiere vanoggend!
Ek kry toe navraag vir 'n "destination" troue op die snaakste datum. Donderdag 30 Maart. Twee pragtige jong onderwysers wat by die see wou trou. Hulle kry 'n pragtige dag ..... en dit was vir ons 'n voorreg om hierdie troue te doen! Ons wag vir die fotograaf se fotos. Sarel het die liggies by die dansvloer gedoen en ons is nuuskierig om dit in die aand te sien. Baie geluk julle twee. Ons hoop julle het 'n wonderlike lewe saam!

Dogters is altyd spesiaal! So het ons die voorreg gehad om 'n spesiale verjaardag te doen vir Asanda en Beulah se moeder...
26/02/2023

Dogters is altyd spesiaal! So het ons die voorreg gehad om 'n spesiale verjaardag te doen vir Asanda en Beulah se moeder se 70ste verjaardag in Thembalethu by hulle huis.

To all my brides please remember to contact Millers for you Antenuptial contact. It is an extremely important step in al...
03/02/2023

To all my brides please remember to contact Millers for you Antenuptial contact. It is an extremely important step in all your planning!

Book a consultation for you and the love of your life and let's tie the knot responsibly. Click here.... https://www.millers.co.za/OurTeam/TeamDetail.aspx?UserID=57

En so begin ons 2023 met ons eerste troue. 'n Intieme klein troue van 'n pragtige paartjie! Baie geluk Kobus en Janine. ...
22/01/2023

En so begin ons 2023 met ons eerste troue. 'n Intieme klein troue van 'n pragtige paartjie! Baie geluk Kobus en Janine. Ek hoop julle sal 'n wonderlike huwelik hé.

Aan al my wonderlike paartjies wat reeds getroud is en die wat nog gaan trou in 2023, hoop julle geniet die tyd saam met...
26/12/2022

Aan al my wonderlike paartjies wat reeds getroud is en die wat nog gaan trou in 2023, hoop julle geniet die tyd saam met julle families. En aan all ons ander kliënte, 'n Geseënde Kersfees. Julle is almal spesiaal! Van die Potpourri Functions span 💕

Dit is einde van die jaar! En die Suid-Kaap is vol besoekers! As jy in hierdie aftydjie 'n venue soek of iemand om jou d...
12/12/2022

Dit is einde van die jaar! En die Suid-Kaap is vol besoekers! As jy in hierdie aftydjie 'n venue soek of iemand om jou dekor en blomme te doen, kontak ons gerus. Ons sien uit daarna om van jou te hoor! Trudie 082 4192 924

Dit is die "silly" season. Die verkeer is wild, die Suid-Kaap is vol besoekers. Verliefdes en verloofdes soek venues ......
04/12/2022

Dit is die "silly" season. Die verkeer is wild, die Suid-Kaap is vol besoekers. Verliefdes en verloofdes soek venues ...... want 2023 wil hulle trou. Weet jy nie waar om te begin nie? Kontak Potpourri Functions (die span). Ons staan reg om jou te help .... Ons glo nog aan outydse persoonlike diens en stap die ekstra myl! Skakel Trudie 082 4192 924. Ons sien uit daarna om van jou te hoor. Ons doen ook verjaardae, huweliksherdenkings!!!

Another one bites the dust! Die gesegde van die Potpourri span as ons klaar is met 'n troue. Dit was so lekker om Henk e...
16/11/2022

Another one bites the dust! Die gesegde van die Potpourri span as ons klaar is met 'n troue. Dit was so lekker om Henk en Mariaan se troue te doen by DTE. Geen bruidstafel nie . . Hulle wou net saam met hulle vriende fees vier. Ek het nog nie fotos van die bruidspaar nie, 2 baie aantreklike jong mense! Hulle het vir elke gas 'n Bybelversie gelos as dankie sê geskenk.

As ons soggens gaan stap hoor jy die voëltjies sing en oral is daar blomme, my geliefkoosde ding!  So beplan jy 'n spesi...
24/10/2022

As ons soggens gaan stap hoor jy die voëltjies sing en oral is daar blomme, my geliefkoosde ding! So beplan jy 'n spesiale verjaardag .... of piekniek vir die nuwe liefde in jou lewe of jy trou moontlik in die volgende paar maande. Kontak die Potpourri span vir outydse persoonlike diens. Ons stap die ekstra myl!!
Ons sien uit daarna om van jou te hoor. Trudie 082 4192 924

Die jaar lê sowaar amper op sy rug! Daar is nuwe verliefdes, verloofdes met sterre in hul oë. Is jy oorweldig met al die...
19/10/2022

Die jaar lê sowaar amper op sy rug! Daar is nuwe verliefdes, verloofdes met sterre in hul oë. Is jy oorweldig met al die reëlings vir jou troue of miskien 'n spesiale verjaardag? Ons kan help en staan gereed .... kontak my gerus Trudie 082 4192 924. Kom dek saam met my jou tafel en steek die kerse op! Ek sien uit daarna om van jou te hoor!

Wat 'n absolute voorreg was dit vir die Potpourri span om die opening van die nuwe opgegradeerde winkel van CityPaint & ...
14/10/2022

Wat 'n absolute voorreg was dit vir die Potpourri span om die opening van die nuwe opgegradeerde winkel van CityPaint & Tool te doen. So begin ons kwotasies bymekaar kry, waarvan die eetgoed (canapés) die moeilikste was. So stap ek 2 weke terug by 7 Ate 9 in Meadestraat en ek gesels met Anandi. Sy stuur vir my fotos, die direkteure en Werner van CityPain & Tool keur dit goed! En toe breek die groot dag aan, die mense stroom in, die canapés is uit die boeke uit. Almal geniet hulle self, gelukkige trekkings, wonderlike geskenke! Sare en Armaas was die kroegmanne van die aand. Werner Van Emmenis en sy personeel is amazing!

En so raak dit die einde van die jaar .... dit is jaareind funksies, spesiale verjaardae, huweliks herdenkings en natuur...
02/10/2022

En so raak dit die einde van die jaar .... dit is jaareind funksies, spesiale verjaardae, huweliks herdenkings en natuurlik troues wat voorlê!
Die Potpourri span staan reg om jou te help, om die stress van reëlings tref uit jou hande te neem! Dit wat ons nie het nie soek ons of maak ons. Ons stap die ekstra myl vir ons kliënte. Persoonlike diens is ons motto.

En so bly ons by die vier van 80ste verjaardae! Cathy het 80 geword en haar familie het haar verras met 'n partytjie met...
04/09/2022

En so bly ons by die vier van 80ste verjaardae! Cathy het 80 geword en haar familie het haar verras met 'n partytjie met 'n Casino tema. Die Potpourri span het ingespring en alles bymekaar gekry. Dit was fun!

So is dit weer winter en Millers hou Braaimaster kompetisie. 3 spanne, 3 beoordeellaars en tonne "fun"!  Die aktes en ko...
31/07/2022

So is dit weer winter en Millers hou Braaimaster kompetisie. 3 spanne, 3 beoordeellaars en tonne "fun"! Die aktes en kommersiëleafdeling se tema was "die Smartie partie", die boedel afdeling was Loadshedding en Litigasie was Portugal. Daar is geskarrel om die verskillende voorgeregte reg te kry en elke bord is versier! Baie dankie aan die beoordeellaars! En toe wen die Smartie party span!

Wat is die lekkerste lekker? As jy sulke pragtige briefies kry van jou bruide! Dit was vir ons 'n abslute voorreg om saa...
11/07/2022

Wat is die lekkerste lekker? As jy sulke pragtige briefies kry van jou bruide! Dit was vir ons 'n abslute voorreg om saam met julle die dag van jou drome te beplan!

Troue 2 Julie (stunning wintersdag)

Tannie dit was sprokie mooi...

Dankie vir elke liewe klein detail wat tannie ingesit het om ons dag spesiaal te maak. Elke blommetjie, kersie en liggie was perfek!!!

Ek was so verras met allles. Ek sal almal aanbeveel na Tannie toe, want dit was een WOW aand.❤️❤️ Jesus het ons gebless met die mooiste weer en mense oor ons pad gebring wat ons aand ekstra mooi gemaak het.

Sodra die fotos uit is stuur ek sommer die folder vir julle.

Weereens dankie vir alles ek en Hubert waardeer dit opreg! 💕💕💕

Hierdie naweek was die 2de winterstroue. Hubert en Alché is hierdie naweek getroud. En dit was die Potpourri span se voo...
03/07/2022

Hierdie naweek was die 2de winterstroue. Hubert en Alché is hierdie naweek getroud. En dit was die Potpourri span se voorreg om die dag vir hulle mooi te maak. Dit was 'n pragtige dag, waarvoor ons Vader gesorg het. Tot 'n Vaaljapie trekker en sleepwa met strooibale is ingespan. Down to Earth was getooi in proteas en heerlike musiek het gespeel. Hier is 'n paar fotos ... ons het nog nie fotos van die bruidspaar nie! Dit kom later

Ses jaar gelede het ek hierdie 2 pragtige jongmense se troue by De Vette Mossel gedoen. Die bruidsruiker is gemaak van r...
09/05/2022

Ses jaar gelede het ek hierdie 2 pragtige jongmense se troue by De Vette Mossel gedoen. Die bruidsruiker is gemaak van rooi rose en pragtige skulpe. So lekker om die fotos weer te sien. Dit is 'n voorreg om "destination troues" te doen!

En so waag ek dit om na 'n blomme werkswinkel te gaan by Groot Brak. Was dit nou 'n fees!  Fantastiese mense ontmoet en ...
02/05/2022

En so waag ek dit om na 'n blomme werkswinkel te gaan by Groot Brak. Was dit nou 'n fees! Fantastiese mense ontmoet en sommer baie geleer van blomme en nuwe moderne rangskikkings. Baie dankie aan Lindava Mabu Bloom. En sommer nuwe verskaffers!". Baie dankie Linda .... dit wat regtig great!

Hulle sê om jou tyd vir iemand te gee is baie kosbaar want jy kan dit nie terugkry nie. So stap ons al 'n hele jaar die ...
24/04/2022

Hulle sê om jou tyd vir iemand te gee is baie kosbaar want jy kan dit nie terugkry nie. So stap ons al 'n hele jaar die pad saam met ons bure. Ek het net die bruidsruiker en skouerruikers vir hulle gedoen. Riaan en Chantale, dit was 'n voorreg! Jy was 'n pragtige bruid. Baie geluk Mnr en Mev Zeelie.

Address

25 Ninth Avenue Denneoord
George

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potpourri Functions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Potpourri Functions:

Share



You may also like