Mare's-Kop

Mare's-Kop The rustic stone and rock venue offers beautiful open spaces and wide mountain views. Ideal for church and school camps. Close to nature and stress free.

A scenic gravel road climbs up a mountain and leads to the venue. The stone and rock venue is ideal for church and school camps. Our accommodation consists out of hostel styled rooms. Beds and mattresses are provided, guests need to bring their own linen, cutlery and crockery. Because we have no electricity, we have no plugs, so leave your hairdryer and tech gadgets at home, and simply enjoy a true back to nature experience.

Dankie Vader vir U goedheid en guns oor Maré's-kop. Ons eer U. Dankie is te klein maar U weet presies hoe ons harte voel...
24/02/2025

Dankie Vader vir U goedheid en guns oor Maré's-kop. Ons eer U. Dankie is te klein maar U weet presies hoe ons harte voel. Kamp vier moet nog bykom.

23/02/2025
Maré's-kop se groei en mooi maak. Tyd het darm geloop vanaf 2015 en voordit. Dankie Here voel so dankbaar vir elke tree ...
23/02/2025

Maré's-kop se groei en mooi maak. Tyd het darm geloop vanaf 2015 en voordit.
Dankie Here voel so dankbaar vir elke tree van U saam ons. Harde bene se kou tot nou. Sonder U sou alles onmoontlik gewees het. U het ons geleer om op U staat te maak en te vertrou. Dankie Liewe Heer. Amen

14/02/2025
Vader ons kan net dankie sê vir U goedheid. Dankie dat dit vir ons moontlik gemaak is vir die bou van die dam/doopbad. N...
13/02/2025

Vader ons kan net dankie sê vir U goedheid. Dankie dat dit vir ons moontlik gemaak is vir die bou van die dam/doopbad. Na operasie skoonmaak en die dam gevul is met water kan die kerkkampe begin. Dankie vir U seën oor Maré's-kop. Ons loof en prys U Heer. 🙏🙏🙏Amen

Dankie Heer vir ons mooi uitsig vanoggend. Net U kan n dag so mooi inkleur met mis op die berg. Saggies val die reën op ...
11/02/2025

Dankie Heer vir ons mooi uitsig vanoggend. Net U kan n dag so mooi inkleur met mis op die berg. Saggies val die reën op ons. Dankie my Skepper.

Here dankie vir ons mooi.
06/02/2025

Here dankie vir ons mooi.

03/02/2025

OPTEL - Henco KrugerOptel written and performed by Henco Krugeravailable on the album "Om weer op te staan"crystal records, orders 083 434 5064, 082 732 0520...

03/02/2025

Benice se nuwe video geskiet by Medley House. 0117401272. medleyhouse.co.za. Bestel nou haar CD - Jy is 'n Diamant by blitzcd.co.za

Dankie vir die mooi boodskap
03/02/2025

Dankie vir die mooi boodskap

Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 1:1-6. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My ge...

Blaai so bietjie deur al die ou foto's van Maré's-kop en kom op hierdie af. Kan dit nie glo dat tyd so verby kan gaan ni...
13/01/2025

Blaai so bietjie deur al die ou foto's van Maré's-kop en kom op hierdie af. Kan dit nie glo dat tyd so verby kan gaan nie.

31/12/2024

Voorspoedige 2025.

Address

Plaas Koorndraai
Haenertsburg
0730

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mare's-Kop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mare's-Kop:

Videos

Share

Category