07/08/2024
Dassie-sêr
🦫🦫🦫
Woensdag, 7 Augustus 2024
Ons sien baie uit na die groot aand!
Indien u te ver is om die aand saam ons te geniet, word die aand lewendig gestroom.
https://youtube.com/live/BNobcUTBoAs?feature=share
Ons moedig u steeds aan om die leerders vanaand te kom ondersteun. Hekke open reeds 17:30 vir die publiek.