14/05/2022
Dit was ongelooflik om saam met jou te werk!
Leef in die oomblik🖤
Sjoe julle, so baie dankie vir elke vrou wat Blommevrou bygewoon het. Dit is vir my so mooi om te sien hoe julle saam werk in die klas en mekaar op bou. Julle elkeen het regtig so BEAUTIFUL gelyk.
TAG ons bietjie in julle posts of COMMENT met julle pragtige fotos hier onder 👇🌷
Dankie aan Brenda en Robin van die MUD Make-up Designory Africa span wat vir ons net weer kom wys het hoe maklik is dit om net weer ekstra mooi te kan lyk en voel.
Dankie weereens aan die finominale span van Blommevrou en dis vir my so mooi om te sien hoe om saam te werk & hoe julle mekaar komplimenteer. Ek d**k almal sal saam stem as ek moet se hoe inspirerend julle elkeen vir ons is.
SHARE JULLE FOTOS HIER 😁👇💄