I am rather pleased with lucky number 3…. Especially the cake! Two more to go…
#speelmetjoukos #lipleklekker #harvesttable #weddingfood
An ode to beautiful produce… this is what happens when a mushroom is simply too beautiful to chop up and put in a sauce….
Simply butter fried and made a feature of these beauties. Stunning produce once again from the Hoot-Hoots at Earth Owl
#speelmetjoukos #lipleklekker
Hierdie was nou so lekker vroulike bederf…. Bestel al die pad vanuit Amerika vir sy pragtige vrou net hier in ons dorp…. Kos bly maar ‘n ding van liefde
#speelmetjoukos #lipleklekker #specialoccasion
Aan die begin van die naweek het ek so “hou my dop vas en kyk hierdie beweging” gevoel gehad. Ek het lanklaas so groot gekook.
Die huis het meestal soos die hemel geruik… want jy weet, die hemel het beslis ‘n pasteitjie reuk - ek is seker!
Gewoonlik sal ek dan praat van seer voete en ‘n rug so moeg, hy sit langs en koffie drink - maar nie hierdie keer nie! Die werk, die liefde, die inspirasie en ‘n wonderlike familie….. was hierdie ‘n taak waaruit ek baie satisfaksie geput het… ek dink my moeg rug sit nou langs my en steek ‘n sigaret op!
#lipleklekker #speelmetjoukos #partyfood #harvesttable
Thank you so much for providing me the opportunity to deliver a taste of my kitchen to your home. Have a blessed Christmas and prosperous new year #lipleklekker #speelmetjoukos