Credenda Wedding Venue

Credenda Wedding Venue Credenda Wedding Venue is situated in Gauteng and is 45 minute drive from Johannesburg and around the corner from the Eastrand

Enjoying summer Credenda Wedding Venue
05/01/2025

Enjoying summer Credenda Wedding Venue

Kersfees is tyd vir glo en vir gee, 'n tyd vir liefhê en vir lag, 'n tyd vir vrede en vir vreugde, 'n tyd vir familie en...
25/12/2024

Kersfees is tyd vir glo en vir gee, 'n tyd vir liefhê en vir lag, 'n tyd vir vrede en vir vreugde, 'n tyd vir familie en vir vriende, 'n tyd vir blye tydings en vir dankbaarheid, 'n tyd vir saamwees en vir wonderwerke.

Uiteindekik die reën waarvoor ons so lank gewag het Credenda Wedding Venue
23/12/2024

Uiteindekik die reën waarvoor ons so lank gewag het Credenda Wedding Venue

A special birthday for special friends!we loved every moment Credenda Wedding Venue
21/12/2024

A special birthday for special friends!we loved every moment Credenda Wedding Venue

Bespreek nou jou tafel vir n heerlike Kersete en kuier te Credenda op die plaas buite Heidelberg. Die Credenda kombuis s...
09/12/2024

Bespreek nou jou tafel vir n heerlike Kersete en kuier te Credenda op die plaas buite Heidelberg.
Die Credenda kombuis sal jou bederf met 'n smaaklike spyskaart en die omgewing sal jou betower met pragtige vistas.

12/10/2024

Kersfees-ete by Credenda Wedding Venue Heidelberg
Bespreek nou!

-ete

08/10/2024
En die grootste hiervan is die liefde…Die oorweldige emosies van Saterdag 5 Oktober was liefde en  vreugde.  Trane van g...
08/10/2024

En die grootste hiervan is die liefde…Die oorweldige emosies van Saterdag 5 Oktober was liefde en vreugde. Trane van geluk was op almal se wange tydens die huwelik seremonie van Hennie en Marina.
Die spesiale dag was ‘n kragtige simbool van eenheid, nie net vir die egpaar nie, maar vir die samesmelting van twee gesinne.
En soos wat Hennie en Marina hande gevat het as Meneer en Mevrou Reynierse, was daar ‘n gevoel van tevredenheid en vervulling, met die wete dat 'n pragtige nuwe hoofstuk begin het.

11/09/2024
Con Amore se leerders het 'n spesiale besoek gehad van die tandarts Credenda Wedding Venue .  Baie dankie aan Sanet Meye...
08/09/2024

Con Amore se leerders het 'n spesiale besoek gehad van die tandarts Credenda Wedding Venue . Baie dankie aan Sanet Meyer vir al die inligting en moeite!

Baie dankie aan Melinda van der Merwe van Plaashuiswinkel Mediterreens dat jy saam met ons Lanbou span kom plantjies pla...
08/09/2024

Baie dankie aan Melinda van der Merwe van Plaashuiswinkel Mediterreens dat jy saam met ons Lanbou span kom plantjies plant het Credenda Wedding Venue ons weet sommer daai plantjies gaan 'n spesiale plekkie in iemand se huis kry.
Die leerders het die sweetie bederf na die tyd vreeslik geniet.

Die maintenance groep het hard gewerk en geleer dat daar altyd baie is om te doen op 'n plaas. Ons het hekke geskuur en ...
08/09/2024

Die maintenance groep het hard gewerk en geleer dat daar altyd baie is om te doen op 'n plaas. Ons het hekke geskuur en verf en lekker gewerk in die workshop Credenda Wedding Venue

Die lanbou span van Con Amore skool het hard gewerk, geleer om diere te versorg, te melk, gras te sny en bome te plant C...
08/09/2024

Die lanbou span van Con Amore skool het hard gewerk, geleer om diere te versorg, te melk, gras te sny en bome te plant Credenda Wedding Venue

Con Amore se houtwerk span het lekker gewerk en sommer baie goedjies gemaak Credenda Wedding Venue
08/09/2024

Con Amore se houtwerk span het lekker gewerk en sommer baie goedjies gemaak Credenda Wedding Venue

Dit was 'n heerlik om Con Amore Skool by ons te hê, dit was pret om saam koekies te bak.  Die leerders het dit vreeslik ...
08/09/2024

Dit was 'n heerlik om Con Amore Skool by ons te hê, dit was pret om saam koekies te bak. Die leerders het dit vreeslik geniet!

17/08/2024

“We do what we love every day and it is heart-warming to be acknowledged for our efforts with such an amazing award.”

Address

Gedeelte 396
Heidelburg
1438

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Credenda Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Credenda Wedding Venue:

Videos

Share

Category

Credenda Wedding Venue

Surrounded by beautiful farmlands the venue is peaceful with a warm and welcoming ambiance. The country style chapel is on the edge of a scenic dam overlooking grazing pastures. This is where families are reminded of how special they are, relationships are refreshed and new chapters begin. Absorbing the tranquil surroundings of idyllic countryside, rest assured you can relax, as the specialist team magically turns your dreams of a farm wedding into reality.