Donsveertjie Gasteplaas & Venue

Donsveertjie Gasteplaas & Venue Donsveertjie het 'n baie besonderse Populierbos met 'n waterstroompie wat daardeur kronkel.
(1)

Hier is ook 'n Klipkapel en Onthaalsaal, maar die Populierbos bly die gewildste onder die bruide.

N A D I N E  &  A A R O N         ♡ Say I do ♡Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!
19/09/2022

N A D I N E & A A R O N
♡ Say I do ♡

Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!

14/09/2022

Vandag het iets BAIE opwindend by Donsveertjie gebeur. Ek kan nie wag om julle te vertel nie!!!

Maar vir nou moet julle eers bietjie nuuskierig bly...

G W E N  & G E R A R D         ♡ Say I do ♡Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!
05/09/2022

G W E N & G E R A R D
♡ Say I do ♡

Dankie dat julle Donsveertjie gekies het!

Julle is 'n PRAGTIGE familie!!! Mooier as mooi!!!As jy opsoek is na iets spesiaal...iets wat jy ALTYD in jou hart kan ko...
22/08/2022

Julle is 'n PRAGTIGE familie!!! Mooier as mooi!!!

As jy opsoek is na iets spesiaal...iets wat jy ALTYD in jou hart kan koester...dan MOET jy beslis vir Izette Krogman van PixlPixi Photography kontak. Sy kan toor met 'n kamera!

Bespreek NOU om teleurstelling te voorkom. Slegs 5 naweke oop vir 2022.Besprekings vir 2023 is ook reeds oop.           ...
15/08/2022

Bespreek NOU om teleurstelling te voorkom. Slegs 5 naweke oop vir 2022.

Besprekings vir 2023 is ook reeds oop.

09/08/2022

Lakin & Chappie - 19 Februarie 2022

"Mag ek jou iets vra...dis nie te groot...maar dis belangrik.
Moenie my laat wag...jy hoor dalk net die regte antwoord.
Ek het lief geword vir jou.
Ek vra jou om te trou."

Soen my op my mond - Bernice West & Ilan van Staden

Venue: Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Foto's: Mikayla Photography
Video: Deon Van Staden
Blomme: Donsveertjie
Bruids & Strooimeisieruikers: Meisiekind
Dek van tafels: Donsveertjie
Dekor: Donsveertjie
Stoele: A & E Wedding and Function Decor
Musiek: DJ Jose Thomas
Spysenier: Donsveertjie
Kontant Kroeg: Die Skeerstoor Kroeg
Troukoek: My Plesier Bakery
Trourok: Atari Bridal
Hare: Jedine Viljoen
Grimering: Fafa makeup
Naels: La Heltejo nails
Troukar: Self

09/08/2022
29/07/2022

D A N K I E ! ! !

Address

Leeufontein
Heilbron
9650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Donsveertjie Gasteplaas & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Donsveertjie Gasteplaas & Venue:

Videos

Share

Category