Luxury Flowers at Brü Market

Luxury Flowers at Brü Market Florist

Vars bosse in ons is oop tot 20h00 vanaand. 23 skool straat Hoopstad
02/09/2022

Vars bosse in ons is oop tot 20h00 vanaand. 23 skool straat Hoopstad

Vriendin bossies beskikbaar by Brü Market terwyl voorraad hou
22/08/2022

Vriendin bossies beskikbaar by Brü Market terwyl voorraad hou

22/08/2022
22/08/2022

Volgende week Donderdag is 1 September!
Ons vat bestellings vir lente dag blomme.
Los blomme, gemengde bosse. Net soos jy benodig.
Bestel vroegtydig blomme en kikker jou spasie op vir lente dag.

Gemengde bosse opgemaak vandag.Pragtige kleure beskikbaar
18/08/2022

Gemengde bosse opgemaak vandag.
Pragtige kleure beskikbaar

Pragtige blomme in gekry. Loer inFresh flowers just in. Spoil yourself!
18/08/2022

Pragtige blomme in gekry. Loer in

Fresh flowers just in. Spoil yourself!

2 groot ruikers in pienk en wit!
12/08/2022

2 groot ruikers in pienk en wit!

Pragtige blomme in. Bederf jouself die naweek.Saterdag 13 Aug oop 09h00 tot 13h00En weer 17h00 tot 20h00
12/08/2022

Pragtige blomme in. Bederf jouself die naweek.Saterdag 13 Aug oop 09h00 tot 13h00
En weer 17h00 tot 20h00

21/06/2022

Luxury flowers is vir eers gesluit.
Ek groet julle vir n rukkie.
Groete
Isak xx

Pragtige tulpe op special  per bosOop vandag 09h00 tot 13h00 enSondag 10h00 tot 13h00 aansit of wegneem
28/05/2022

Pragtige tulpe op special per bos
Oop vandag 09h00 tot 13h00 en
Sondag 10h00 tot 13h00 aansit of wegneem

17/05/2022

Full house!

Check us out on tik tok

Vars blomme in.Ook by Die RissiepitOns maak gemengde bosse volgens jou behoeftes
12/05/2022

Vars blomme in.
Ook by Die Rissiepit
Ons maak gemengde bosse volgens jou behoeftes

n Pragtige herfs kroon vir n beeldskone klient.Mal hier oor!Vars blomme kroon Begin op R140
09/05/2022

n Pragtige herfs kroon vir n beeldskone klient.
Mal hier oor!
Vars blomme kroon Begin op R140

Magic happening! Busy making bunches for a very special client!Order your mothersday flowers now!Mothersday Theme: Tulip...
05/05/2022

Magic happening! Busy making bunches for a very special client!
Order your mothersday flowers now!
Mothersday Theme: Tulip ladies!


Look at this winter beauties!Mothersday is coming up this week remember to spoil your mum!
02/05/2022

Look at this winter beauties!
Mothersday is coming up this week remember to spoil your mum!

Kis ruikers vanaf: klein R700 medium R1150Groot R1650Kerk ruikers vanaf R500 afhangende van styl en grootte.
25/04/2022

Kis ruikers vanaf: klein R700 medium R1150
Groot R1650

Kerk ruikers vanaf R500 afhangende van styl en grootte.

Large green and white floral arrangement.From weddings to birthday's, we do it all...
25/04/2022

Large green and white floral arrangement.
From weddings to birthday's, we do it all...

Gemengde bosse vanaf slegs R80Ons maak ook bosse volgens jou benodighede
22/04/2022

Gemengde bosse vanaf slegs R80
Ons maak ook bosse volgens jou benodighede

22/04/2022
Ons is terug en vol in voorraad.Pragtige Strelitzias en tulpe!Lang stam rose 🌹 loer in
20/04/2022

Ons is terug en vol in voorraad.
Pragtige Strelitzias en tulpe!
Lang stam rose 🌹 loer in

Ons vat n breuk met die oorgang van die seisoen en vele ander funksies wat ons nou besig hou. Ons sal die week na paas n...
31/03/2022

Ons vat n breuk met die oorgang van die seisoen en vele ander funksies wat ons nou besig hou. Ons sal die week na paas naweek heropen met die blomme.
Groete
Luxury flowers @ De-Lish

Ons is geluit vir die naweek.Groete Luxury flowers
05/03/2022

Ons is geluit vir die naweek.
Groete Luxury flowers

Pragtige gemengde bosse  by   en  Luxury flowers by De-Lish Loer in en bederf jouself die naweek!
03/03/2022

Pragtige gemengde bosse by en Luxury flowers by De-Lish
Loer in en bederf jouself die naweek!

Beautiful flowers in for the week! Have a look De-Lish Cafe & Bistro.
02/03/2022

Beautiful flowers in for the week! Have a look De-Lish Cafe & Bistro.

Bring jou eie pot of vaas en ons rangskik in hom.
28/02/2022

Bring jou eie pot of vaas en ons rangskik in hom.

Dosen red roses in a box.Happy valentines day everyone!
12/02/2022

Dosen red roses in a box.
Happy valentines day everyone!

So het moeder natuur ons besigheid verander.Ons doen steeds die selfde nommers, rose gaan net kleiner wees so pryse is v...
10/02/2022

So het moeder natuur ons besigheid verander.
Ons doen steeds die selfde nommers, rose gaan net kleiner wees so pryse is verander.
Die wat bestel het en sou wil verander is meer as welkom om ons te kontak.

Much better! All flowers unpacked... Awaiting 600+ roses tomorrow! Can't wait!It's gonna be a floral wonderland
09/02/2022

Much better! All flowers unpacked...
Awaiting 600+ roses tomorrow! Can't wait!
It's gonna be a floral wonderland

Dit is hoe n deurmekaar oggend by Luxury Flowers lyk wanneer ons moet begin uitpak. Pragtige bosse wat in kom. En ons ga...
08/02/2022

Dit is hoe n deurmekaar oggend by Luxury Flowers lyk wanneer ons moet begin uitpak. Pragtige bosse wat in kom. En ons gaan pragtige gemengde bosse maak.

A small arrangement in green, white and grey-blue.We make any arrangement. From birthdays, get-well-soon's to condolence...
07/02/2022

A small arrangement in green, white and grey-blue.
We make any arrangement. From birthdays, get-well-soon's to condolences and funerals Sprays.
Book an appointment or talk to us for a quote.
Regards

Bestellings vooraf om teleurstelling te voorkom.Los rose vir skool ook beskikbaar
03/02/2022

Bestellings vooraf om teleurstelling te voorkom.
Los rose vir skool ook beskikbaar

n Kliënt het hierdie sjampanje glase gebring vir klein ruikertjies. Wat n oulike geskenk!Ons doen ruikers, bosse, kraans...
03/02/2022

n Kliënt het hierdie sjampanje glase gebring vir klein ruikertjies.
Wat n oulike geskenk!
Ons doen ruikers, bosse, kraanse en vele meer.
Ons verskaf ook skoon bosse vir al die doen-dit-self mense. Bestellings vooraf welkom.
Besoek ons en vind meer uit oor ons blomme beskikbaar.
Groete
Luxury Flower at De-lish

31/01/2022
Spesiale blomme bestellings kan tot vanaand 6 uur gestuur word per whatsapp. Dan sit ons bestelling in vir volgende week...
29/01/2022

Spesiale blomme bestellings kan tot vanaand 6 uur gestuur word per whatsapp. Dan sit ons bestelling in vir volgende week.
Lelies, fillers, rose en meer.
Beskikbaar van Dinsdag

19/01/2022

Special orders a week before hand. Fresh Bunches daily. Contact us on 071 492 7246

Se dit met blomme. Geen ruiker te klein of te groot.
16/01/2022

Se dit met blomme. Geen ruiker te klein of te groot.


Address

Skool Street 23 Hoopstad
Hoopstad
9479

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00

Telephone

+27714927246

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luxury Flowers at Brü Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category


Other Hoopstad event planning services

Show All

You may also like