Kom geniet 'n dag vol lag, vars lug, wynproe, kunswerke ,gesondheidswenke, skoonheidsprodukte asook 'n praatjie deur die blommeklub tov blomme rangskikkings. Ons gaan lekker eet, kuier en na optredes luister deur Zadine en Quintes op die oewer van die Gamtoos rivier onder die bome.
Gasspreker Anja van Beek kom ons help om weer bietjie te "Sparkle" as vrou.
Kom geniet 'n dag vol lag, wynproe, kunswerke,lekker eet en kuier op die oewer van die Gamtoos rivier onder die bome. Gasspreker Anja van Beek kom ons help om weer bietjie te "Sparkle" as vrou.
#LCEventservicesjbay #kougabusinessforum #gamtoosferryhotel
๐ฃPAASFEES IN DIE TUIN ๐ฃ
๐ SONDAG 31 MAART 2024
Geniet die dag met 'n piekniek in die tuin saam met familie en vriende.
PROGRAM: -
09:30 Deure maak oop
10:45 Verwelkoming deur Deon Freemantle
11:00 Paasfees boodskap deur Marie Bosman
Lewendige musiek vermaak deur plaaslike kunstenaars
12:00 Zadine Mc Carthy
12:30 Die Paashaas kom kuier
12:50 Geo Marx
13:10 Eliska Nel
13:30 Limitless dans Studio
14:00 The Geezer band - Golden Oldies
14:30 David du Plessis
15:30 Hekke sluit
Springkasteel, jungle gym, kos stalletjies.
Pak jou piekniek mandjie, stoel, kombersie en 'n sambreel.
๐๏ธ R80 per volwassene
๐ซ R50 per pensionaris (60 en ouer)
๐ถ๐ง Kinders onder 15 Gratis
๐ช Kaartjies kan ook by die deure gekoop word.
๐ซ GEEN TROETELDIERE ๐ฆฎ๐โ๐ฆบWORD TOEGELAAT NIE