LC Event Services

LC Event Services Event service planning for corporate and private events and festivals

11/02/2025
04/02/2025

๐Ÿฅณ Hier is nรฒg 'n grote wat Jeffreysbaai toe kom en wat ons met ope arms gaan verwelkom ... Marion Holm met haar MARION MONROE produksie!!๐ŸŽญ
Die vertoning begin om 19:00, by die NG Kerk Kompleks, op 22 Maart 2025.

Kaartjies is deur Quicket of by die Toerismekantoor beskikbaar.
https://www.quicket.co.za/events/298413-teater-by-die-see-marion-monroe-met-marion-holm/

โŒš๏ธ Weeksdae 09:00 and 15:00
๐Ÿ“ž 042 293 2923 / 064 966 9933
๐Ÿ“ง [email protected]

04/02/2025

๐Ÿฅณ ... en ons laaste produksie van die naweek ... die immergewilde Jak de Priester ๐Ÿฅณ

Hy bring sy gewilde "Hartkamer", op 23 Maart 2025, na Jeffreysbaai, so maak seker dat jy jou kaartjie betyds bespreek!

Kaartjies is deur Quicket, of by die Jeffreysbaai Toerismekantoor beskikbaar (weeksdae tussen 09:00 and 15:00).

๐Ÿช™ R180.00pp
๐Ÿ“ NG Kerk Kompleks
๐Ÿ“ž 042 293 2923 / 064 966 9933
๐Ÿ“ง [email protected]
๐ŸŽŸ https://linktr.ee/TeaterbydieSee

04/02/2025

Haai oe Blommie...

Kom vang vis saam met Liewe Heksie. Hierdie vertoning deur Margit Meyer-Rodenbeck, is deur die KKNK as die beste kindertoneel van 2022 aangewys. Dit is die perfekte uitstappie vir jou en jou spruite!

Kinderkaartjies is direk vanaf die Jeffreysbaai Toerismekantoor beskikbaar.

โŒš๏ธ Weeksdae 09:00 tot 15:00
๐Ÿ“ž 042 293 2923 / 064 966 9933
๐Ÿ“ง [email protected]

Ons het Saterdag aand die amptelike Musiek Fees launch event gehad en deel graag โ€˜n paar van die spesiale oomblikke. Ons...
27/01/2025

Ons het Saterdag aand die amptelike Musiek Fees launch event gehad en deel graag โ€˜n paar van die spesiale oomblikke. Ons kan nie wag om 6, 7 en 8 Junie saam julle fees te hou nie.

๐Ÿฅณ We are super excited to welcome Andre Schwartz to Jeffreys Bay on 21 March 2024!The show starts at 19:00 and will be a...
24/01/2025

๐Ÿฅณ We are super excited to welcome Andre Schwartz to Jeffreys Bay on 21 March 2024!

The show starts at 19:00 and will be at the NG Kerk Kompleks (Dutch Reformed Church Complex).

Tickets are available through Quicket or at the Tourism Office.
Weekend passes at reduced rate for all 4 shows only available at the tourism office.
https://www.quicket.co.za/.../298411-teater-by-die-see.../

โŒš๏ธ Office Hours : weekdays from 09:00 to 15:00
๐Ÿ“ž Enquiries : 042 293 2923 / 064 966 9933
๐Ÿ“ง [email protected]

Teater by die See (Kunstefees/Arts Festival)

01/01/2025
Are you ready Jeffreys Bay for this once in a lifetime opportunity? ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒFollow the original link for details!
10/12/2024

Are you ready Jeffreys Bay for this once in a lifetime opportunity? ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒ

Follow the original link for details!

09/12/2024

๐’๐š๐ง๐๐ซ๐š ๐๐ซ๐ข๐ง๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ ๐ฌ๐ค๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐ข๐ง ๐ค๐ซ๐š๐ ๐ญ๐ข๐ ๐ž ๐๐ซ๐š๐ฆ๐š ๐ข๐ง ๐‰๐ž๐Ÿ๐Ÿ๐ซ๐ž๐ฒ๐ฌ๐›๐š๐š๐ข
๐‘ฒ๐’‚๐’Ž๐’‘๐’‰๐’๐’†๐’“

๐‰๐ž๐Ÿ๐Ÿ๐ซ๐ž๐ฒ๐ฌ๐›๐š๐š๐ข โ€“ Jeffreysbaai gaan diรฉ Desember behoorlik aan die praat wees met die aankoms van een van Suid-Afrika se mees geliefde aktrises โ€“ Sandra Prinsloo.

Die verhoog word voorberei, die ligte gedemp, en die asemrowende drama โ€œKamphoer โ€“ die verhaal van Susan Nellโ€ is gereed om gehore mee te sleur op 16 Desember 2024 om 17:00 by die NG Kerk Kompleks Kampus in Jeffreysbaai.

Diรฉ produksie, aangebied deur Jeffreysbaai Toerisme se Teater by die See, in samewerking met Theater Rocket, bring nie net โ€™n magdom emosies na die verhoog nie, maar dien ook as die amptelike bekendstelling van die Jeffreysbaai Kunstenaweek, wat van 21 tot 23 Maart 2025 plaasvind.

โ€œSandra Prinsloo se meesterlike vertolking van Susan Nell is โ€™n herinnering aan hoe teater kan genees, inspireer en ons diepste emosies aanraak,โ€ sรช Kouga Uitvoerende Burgemeester, Hattingh Bornman.

โ€™๐ง ๐•๐ž๐ซ๐ก๐š๐š๐ฅ ๐ฐ๐š๐ญ ๐ญ๐ซ๐ž๐Ÿ
Met regie deur die internasionaal bekroonde Lara Foot, vertel die drama die roerende verhaal van Susan Nell, wat tydens die Anglo-Boereoorlog gruwels moes verduur, maar haarself weer opnuut gevind het as psigiatriese verpleegster. Die hoogtepunt kom wanneer sy tydens die Eerste Wรชreldoorlog een van haar aanvallers weer ontmoet โ€“ โ€™n ontmoeting wat haar met haar pynlike verlede konfronteer.

Die produksie, geskoei op Francois Smit se topverkoperroman โ€œKamphoerโ€, het reeds verskeie toekennings ontvang, insluitend:
๏‚ง Beste Produksie โ€“ Vrystaat Kunstefees 2018
๏‚ง Benoeming Beste Regisseur โ€“ Aardklop 2019
๏‚ง Beste Vertolking in 'n Solo-produksie โ€“ NATi Aardklop 2021 en 2022
๏‚ง Best Produksie โ€“ Aardklop 2019
๏‚ง Beste Aktrise โ€“ Aardklop 2019

๐Œ๐จ๐ž๐ญ ๐๐ข๐ญ ๐ง๐ข๐ž ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž
Pannekoek en koffie sal beskikbaar wees voor die vertoning, sodat jy lekker kan kuier voordat jy die teaterbelaaide aand geniet.

Kaartjies is beskikbaar op Quicket of kontak Jeffreysbaai Toerisme by 064 966 9933 of 042 293 2923. Stuur `n epos na [email protected].

Vir meer inligting, besoek https://www.facebook.com/TeaterByDieSee.

Address

Jeffrey's Bay
6330

Telephone

+27846813702

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LC Event Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LC Event Services:

Videos

Share

Category