Randhart Day Market

Randhart Day Market We have started the day market in 2022. This is for all the people that either lost their jobs during Covid and started their own business - to promote them.

Al die lof en eer aan die Here vannaand. Ek staan verbaas met hoe vol ons gaan wees môre.Moet asb nie uitmis nie. Gratis...
15/11/2024

Al die lof en eer aan die Here vannaand.
Ek staan verbaas met hoe vol ons gaan wees môre.

Moet asb nie uitmis nie. Gratis toegang! Kinders kan gesiggies laat verf, hulle kan op springkasteel spring. Ons het die lekkerste kos vendors en so baie groot verskeidenheid van geskenk goedjies wat gekoop kan word.

Wat meer kon ek vra? Die Here is amazing!

Amper weer tyd & weer lyk ongelooflik goed.
13/11/2024

Amper weer tyd & weer lyk ongelooflik goed.

This absolutely saddens me. But so grateful for this rain - much needed. Take note: We are not cancelling our event. O n...
09/11/2024

This absolutely saddens me. But so grateful for this rain - much needed.

Take note: We are not cancelling our event. O no..... we are moving it to next week!

So, for today get your raincoats on. Next weekend, get your shorts ready.

Please really take note - it is not cancelled.

Dan soos julle weet...... altyd, maar altyd 'n goeie tyd vir koffie!Jip, hulle gaan daar wees.
08/11/2024

Dan soos julle weet...... altyd, maar altyd 'n goeie tyd vir koffie!

Jip, hulle gaan daar wees.

Lekkerste vars biltong gaan môre beskikbaar ook wees. Onthou dis gratis ingang. Hoek van Langenhoven & Jacqueline str, R...
08/11/2024

Lekkerste vars biltong gaan môre beskikbaar ook wees.

Onthou dis gratis ingang. Hoek van Langenhoven & Jacqueline str, Randhart op die grond van Volle Evangelie Kerk (Randhart).

Kom kuier vir ons, bring die kinders saam dat hulle gesigte geverf kan word!

07/11/2024

Saam die Dagmark, 9 November bied ons 'n veiling aan!

Om 11:00. Wees gereed. ;-)

Amper tyd!Ons gaan dié lekkerste biltong hê, saam met die lekkerste slushies. Of pannekoek of jaffels! Of Dominic's pork...
02/11/2024

Amper tyd!

Ons gaan dié lekkerste biltong hê, saam met die lekkerste slushies. Of pannekoek of jaffels! Of Dominic's pork belly. Keuse is so groot.

Lekker musiek & net 'n lekker Kers gevoel saam dit!
So kom kuier vir ons. Gratis ingang. Kinders kan verniet op springkasteel spring!!
Plus, kinders kan hul gesigte laat verf ook nog.

Ons spasies word opgevul! Ek is opgewonde!! Geen meer plek oop vir kos vendors nie. 🩷As jul nog nie geboek het nie..... ...
10/10/2024

Ons spasies word opgevul! Ek is opgewonde!! Geen meer plek oop vir kos vendors nie. 🩷

As jul nog nie geboek het nie..... maak gou. Plus share & tag ons poster - wie weet! Dalk hou ons 'n verrassing of 2 of 3 in vir die vendors ook. 😜

Ja dis tyd!!!
19/09/2024

Ja dis tyd!!!

Beide nommers kan gekontak word om op te skryf.Sien julle daar! :-)
01/05/2024

Beide nommers kan gekontak word om op te skryf.

Sien julle daar! :-)

Julle mensies! Dit spyt ons bitterlik om te laat weet, Saterdag se mark afgestel is. :-( Ons volgende een (as weer dit g...
06/03/2024

Julle mensies! Dit spyt ons bitterlik om te laat weet, Saterdag se mark afgestel is. :-(

Ons volgende een (as weer dit gaan goed d**k om saam ook te speel) sal 8ste Junie wees.

We are almost there guys 5 days left.Please tell all to come and support.We have amazing food stallsHandbags and accesso...
04/03/2024

We are almost there guys 5 days left.
Please tell all to come and support.
We have amazing food stalls
Handbags and accessories
Clothing
Educational toys for kids
And much much more, come and enjoy the day with us.

Address

Jacqueline Street, Alberton
Johannesburg
1450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Randhart Day Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Randhart Day Market:

Share


Other Performance & Event Venues in Johannesburg

Show All