
10/07/2025
๐ข GROOT NUUS! ๐ข
Oranjerus Oord in die nedersetting Kanoneiland in die Groen Kalahari sluit amptelik aan by die NC Famous Lifestyle Lodges-familie!
Oorname vanaf 14 Julie 2025
Gevestig aan die oewer van die majestueuse Oranjerivier, pas Oranjerus perfek in by die unieke voetspoor van NC Famous โ waar uitsonderlike ligging, stylvolle gerief en ware Kalahari-gasvryheid hand aan hand gaan.
Die oord sal gesluit wees tot middel November 2025 vir opknappingswerk, sodat ons ons bekende stempel van kwaliteit en karakter kan afdruk.
Dankie vir elke getroue ondersteuner โ โn nuwe hoofstuk begin en ons kan nie wag om dit met julle te deel nie!
๐ฒ Hou ons Facebook-blad dop vir opdaterings, sneak peeks en die groot heropening!
Navrae: 054 333 1126