![SPOIL jou VALENTINE met 'n:-GESKENK BOKS + KOFFIE KOPPIE + HARTJIE ROERSTOKKIE R 350.00 ...](https://img3.evepla.com/997/258/1021797429972580.jpg)
30/01/2025
SPOIL jou VALENTINE met 'n:-
GESKENK BOKS + KOFFIE KOPPIE + HARTJIE ROERSTOKKIE R 350.00
-Boks Grootte:- 15cm x 10cm x hoogte 10cm
VALENTINE ARTWORK of VROU GESIG ARTWORK + Valentine se naam op deksel van boks 10cm hoog
-KOFFIE KOPPIE met VALENTINE ARTWORK of VROU GESIG ARTWORK + Valentine se naam op KoffieKoppie is 8cm hoog
Hartjie Roerstokkie ingesluit
DRUK asb. die 👉👉WHATSAPP👈👈 in die advertensie om bestelling te plaas.
Jy kan jou eie VALENTINE ARTWORK vir ons WhatsApp en mock-up voorbeeld ontvang.
■GESKENK BOKS word gemaak van 3mm supawood
Deksel van GESKENK BOKS en KOFFIE KOPPIE word ge-sublimate
■Verpakking vir Aflewering:-
KOFFIE GESKENK BOKS+KOFFIE KOPPIE R30.00
■Aflewering:-
Haal bestelling af by HannesvanEeden in Edleen, Kempton Park of
Courier Guy R105.00 of
Pudo Locker R90.00 of
PostNet R110.00
Hannes Van Eeden se kontak nr. Sel 0829719485