BezVille

BezVille Sunday lunch
Outdoor venue
Baby Shower / kitchen tea & Nappy braai
Braai / Picnic areas
Playground
Restaurant / Tea Garden Our Business is Memory Making.

We Create ~ You Celebrate. We Plan ~ You Party. Excellence is not an act but a habit, because in your dreams every detail matters. By prearranged bookings only.

Onthou as jy hier is om 'n draai by die kwekery te maak!
03/02/2025

Onthou as jy hier is om 'n draai by die kwekery te maak!

Opsoek na die perfekte venue vir jou Baba tee, Doekebraai, Partytjie of lekker boerekos op ‘n Sondag? “Look no further”....
02/02/2025

Opsoek na die perfekte venue vir jou Baba tee, Doekebraai, Partytjie of lekker boerekos op ‘n Sondag? “Look no further”. Ons buitelug venues is ideaal, terwyl jy kuier kan die kinders speel in ons reuse speelpark & die mans kan om ‘n vuur kuier by een van ons 5 braai areas.
Ons doen ook besigheids etes & vergaderings / koek & koffie met 'n vriendin.
Ons is self catering of met catering. Jou eie dekor of ons sin. Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608

01/02/2025
Bachelors ~ eers 'n lekker skiet oefening, kuier, middag ete en verder kuier.Baie dankie dat julle hier kom kuier het. S...
01/02/2025

Bachelors ~ eers 'n lekker skiet oefening, kuier, middag ete en verder kuier.
Baie dankie dat julle hier kom kuier het. Sterkte met die trou reelings wat nog voorle.

Lus vir 'n lekker stuk koek met koffie, tee of cappuccino? Special more (Saterdag 1 Febr) vir net R50 vir albei maar bel...
31/01/2025

Lus vir 'n lekker stuk koek met koffie, tee of cappuccino? Special more (Saterdag 1 Febr) vir net R50 vir albei maar bel of whats app my vooraf asb 064 617 0608

Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608.
29/01/2025

Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608.

Op die spyskaart Saterdag. Moet vooraf bestel.Karen 064 617 0608.
27/01/2025

Op die spyskaart Saterdag.
Moet vooraf bestel.
Karen 064 617 0608.

Vrydag / Saterdag & SondagEet ons: Napoleon Koek, Diabetiese Choc Koek (jy sal nie eers die verskil agterkom nie) met: F...
27/01/2025

Vrydag / Saterdag & Sondag
Eet ons: Napoleon Koek, Diabetiese Choc Koek (jy sal nie eers die verskil agterkom nie) met: Filter koffie, Tee, Cappuccino of Milkshake.
Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608.

Ons Februarie SPECIAL: Ons pragtige tuine, piekniek spots met braai fasiliteite, tafels en stoele & kiddies speelpark ma...
27/01/2025

Ons Februarie SPECIAL:
Ons pragtige tuine, piekniek spots met braai fasiliteite, tafels en stoele & kiddies speelpark maak ons ideaal vir enige partytjie & geleentheid.
Febr Special: Bespreek jou event en in die prys ingesluit is:
Die venue, eetgerei & glase vir 20 persone, tafeldoeke & overlays

Navrae: Karen Bezuidenhout 064 617 0608

27/01/2025

🔥🥩 *HERE IT IS! The Long-Awaited Prices on Our Specials!* 🥩🔥

*JanuWORRY is OVER!* Say goodbye to budget blues and hello to EPIC SAVINGS for a whole week! 🎉💥

💥 *PLUS! Don't Miss Our SUPER PROMO on Grainfield Chicken Products!* 🍗🔥

📢 Want to WIN? Like & Share our page to stand a chance to WIN a R1000 MEAT VOUCHER! 🏆🍖

👉 Follow & Like our page NOW to enter and start saving BIG! 👈

📅 Promo valid from 25 Jan - 02 Feb 2025!

🎯 🍖 🐔 🔥 ❤️ 🛒 🏆 📦 😋 🔥 🍗 🥩 📢

Sondag 26/1/25 middag ete.Baie dankie aan elkeen wat vandag saam kom eet het. Ek was alweer so besig dat ek n paar gaste...
27/01/2025

Sondag 26/1/25 middag ete.
Baie dankie aan elkeen wat vandag saam kom eet het. Ek was alweer so besig dat ek n paar gaste nie afgeneem het nie, sorry julle.

Waar kinders vryheid kan ervaar en veilig kind kan wees ~ dit is ons!Waar daar stilte vir jou siel is.... selfs al hoor ...
23/01/2025

Waar kinders vryheid kan ervaar en veilig kind kan wees ~ dit is ons!
Waar daar stilte vir jou siel is.... selfs al hoor jy mense gesellig gesels ~ dit is ons!
Ons is 12 km buite die dorp en is oop vir:
Ontbyt of brunch, ligte middag etes, koek & koffie, melkskommels, verjaarsdag partytjies, familie kuiers, braai & piekniek areas en Sondag middag etes.
Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Jy kan vandag nog bespreek vir ons Sondag middag ete buffet.Ete sal om & by 12:30 reg wees maar hier is ons nooit haasti...
23/01/2025

Jy kan vandag nog bespreek vir ons Sondag middag ete buffet.
Ete sal om & by 12:30 reg wees maar hier is ons nooit haastig nie, jy is baie welkom om heelwat vroeer te kom.
Pryse: Volw R160. Pensionarisse R150. Kinders 10 ~ 13 jr R80. 4 ~ 9 jr R50 & die res gratis.
Om ons kostes laag te hou bring jy jou eie eetgerei & glase. Eie coolerbox en ys.
Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Nog net 3 tafels beskikbaar vir Sondag se middag ete.
22/01/2025

Nog net 3 tafels beskikbaar vir Sondag se middag ete.

Onthou om te bespreek vir ons Sondag middag ete ~ hier eet of wegneemKaren Bezuidenhout 064 617 0608
22/01/2025

Onthou om te bespreek vir ons Sondag middag ete ~ hier eet of wegneem
Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Boerekos Buffet ~ Sondag 26 Jan '25
20/01/2025

Boerekos Buffet ~ Sondag 26 Jan '25

Zelmé & Nilandi se Piekniek partytjiePartytjie dekor en eetgoed: Mamma MarietteGrootmense se eetgoed: Setup Bezville, ee...
20/01/2025

Zelmé & Nilandi se Piekniek partytjie
Partytjie dekor en eetgoed: Mamma Mariette
Grootmense se eetgoed: Setup Bezville, eetgoed verskaf deur Mariette.
Julle partytjie was pragtig, selfs nie eers die reen kon julle geesdrif demp nie.

Wat doen ons alles? Amper enige iets. Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608
19/01/2025

Wat doen ons alles? Amper enige iets. Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Address

Schyffontein, Bluegumspoort
Louis Trichardt
0920

Telephone

+27646170608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BezVille posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share