K's Your personal Chef

K's Your personal Chef Catering Service: Would you love the idea of a menu specially designed & prepared for your guests in your own kitchen or in our's?

Whether you are looking for a traditional sit down menu, delicious canapes or elegant mini meals ~ we can make it happen.

Aarbei kaaskoek~ Baie dankie Susan vir jou bestelling ~
26/09/2024

Aarbei kaaskoek
~ Baie dankie Susan vir jou bestelling ~

Vandag by Lalapanzi se braaidagTee tuin met heerlike eet- & drinkgoed.
23/09/2024

Vandag by Lalapanzi se braaidag
Tee tuin met heerlike eet- & drinkgoed.

Kaaskoek No 3 vir die weekDie een het tuisgemaakte lemon curd op~ Baie dankie Elmien vir jou bestelling ~
20/09/2024

Kaaskoek No 3 vir die week
Die een het tuisgemaakte lemon curd op
~ Baie dankie Elmien vir jou bestelling ~

'n Baie spesiale persoon verjaar vandag! Baie geluk Des
19/09/2024

'n Baie spesiale persoon verjaar vandag! Baie geluk Des

18/09/2024

Waar is ons Di 24/9/24?
Natuurlik is ons by Lalapanzi se Nasionale Erfenisdag & Braaidag!
Waar is jy? Kom maak 'n draai.

Ek maak hierdie week Kaaskoek en Choc koek. Laat weet as jy ook wil bestel: 064 617 0608
16/09/2024

Ek maak hierdie week Kaaskoek en Choc koek. Laat weet as jy ook wil bestel: 064 617 0608

Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608
13/09/2024

Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608

11/09/2024

Sondag is braai weer! Ons braai areas is geplavei omring met 'n groot grasperk en koeltebome. Elkeen het 'n groot braai, tafel en bankies vir 6, 'n wasbak en swaai. Bring jou eie kos & drinkgoed en kom braai saam. R200 per braai area vir 6 persone, R20 ekstra pp vir meer as 6. SLEGS per bespreking. Navrae Karen 064 617 0608

Platters, koeke & terte en amper enige ander eetgoed : Navrae en pryse whatsapp Karen Bezuidenhout 064 617 0608
10/09/2024

Platters, koeke & terte en amper enige ander eetgoed : Navrae en pryse whatsapp Karen Bezuidenhout 064 617 0608

01/09/2024
Cremora tert vir 15
27/08/2024

Cremora tert vir 15

Sout platter & Melktert.~ Baie dankie Liebenberg Prokureurs vir julle bestelling ~
27/08/2024

Sout platter & Melktert.
~ Baie dankie Liebenberg Prokureurs vir julle bestelling ~

Maak reg vir 'n regte Engelse Teetuin 24 Sept '24 by Lalapanzi Hotel. Ons gaan heerlike snye koek, tert & quiche he. Bri...
23/08/2024

Maak reg vir 'n regte Engelse Teetuin 24 Sept '24 by Lalapanzi Hotel. Ons gaan heerlike snye koek, tert & quiche he. Bring 'n vriendin of kom alleen, ons beplan om jou behoorlik te bederf.

21/08/2024
Navrae en pryse whats app Karen Bezuidenhout 064 617 0608
19/08/2024

Navrae en pryse whats app Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Mini "loaf" koeke Saterdag 17/8 by La Luna Misty Heights mark.
16/08/2024

Mini "loaf" koeke Saterdag 17/8 by La Luna Misty Heights mark.

Kom kuier Sat 17/8 vir ons by die La Luna Misty Mountain   Markdag.Ons het heerlike gebak, slaaie, pienk lemonade & buff...
15/08/2024

Kom kuier Sat 17/8 vir ons by die La Luna Misty Mountain Markdag.
Ons het heerlike gebak, slaaie, pienk lemonade & buffalo wings vir middag ete. Ons vat ook A little Boho se klere saam.

11/08/2024

Wil jy braai of piekniek hou? Ons het 6 braai areas ver uitmekaar, onder skaduryke bome op 'n groot grasperk. Elke braai area is geplavei, het sy eie braai, wasbak en tafel met stoele en "tyre swing". Skoon en netjiese toilette en kiddies speelpark. Ons "shoppie" verkoop koeldrank, koffie, toasties en nog baie meer en jy kan jou eie coolerboks met drinkgoed saambring.
Pryse: R200 per braai area en R20 pp en ons is al 7 dae van die week oop.
Navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Bykosse, slaaie, terte en nagereg, platters en gevriesde kos ~ navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608
04/08/2024

Bykosse, slaaie, terte en nagereg, platters en gevriesde kos ~ navrae Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Sondag 4 Aug '24Onthou om te bespreek vir Sondag se boerekos middagete op die vuur & onthou dit wat julle nie opeet nie ...
29/07/2024

Sondag 4 Aug '24
Onthou om te bespreek vir Sondag se boerekos middagete op die vuur & onthou dit wat julle nie opeet nie vat jy saam huistoe.
Wegneem? Ja jy kan vir jou kom skep om by die huis te eet
Whats app Karen 064 617 0608

Sondag middag ete spyskaart
4 Aug '24
Om ons pryse laag te hou bring jy jou eie eetgerei, glase en cooler box. Slegs per vooraf bespreking. Beperkte aantal tafels.
Karen 064 617 0608

Ek maak platters, gaar disse, gevriesde kos, slaaie, bygeregte vir jou braai, koeke & terte & as jy wil kom maak ek kos ...
24/07/2024

Ek maak platters, gaar disse, gevriesde kos, slaaie, bygeregte vir jou braai, koeke & terte & as jy wil kom maak ek kos in jou kombuis vir 'n spesiale geleentheid of dit vir 2 of 20 gaste is.
Navrae: Whatsapp Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Tea for Two!Bederf iemand spesiaal op haar verjaarsdag met 'n "Tea for Two".{2 Dae vooraf bespreking noodsaaklik}Whats a...
23/07/2024

Tea for Two!
Bederf iemand spesiaal op haar verjaarsdag met 'n "Tea for Two".
{2 Dae vooraf bespreking noodsaaklik}
Whats app Karen 064 617 0608

Address

Louis Trichardt
0920

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K's Your personal Chef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to K's Your personal Chef:

Share

Category

Our Services

We are happy to cook for a crowd, small celebrations, sit down menu, mini meals, platters & lots more. We also offer a waiter service and clean up service afterwards, personal shopping for your event. We cook in your own kitchen or in our's. We can also assist with decor or decor / theme ideas


Other Caterers in Louis Trichardt

Show All