22/09/2024
Sy straal behoorlik!
PRAGTIGE Bernice Smith het hierdie jaar sowaar geblom na die Rooi Tapyt met 2024 se Matriek afskeid te Hoërskool Lydenburg.
Rok: Gemaak deur Claire Klopper
Hare:
Rock Paper Siccors Salon
Mariona
Juwele:
Lovisa
Naels:
Moné Lakke
Skoene:
Woolworths
Eye lashes and brows:
Revolutions Beuaty Salon
Kaylee.en nie te min.. Wow! Bernice het self haar 'makeup' gedoen!
Fotos:
Trout River Falls
Country Lodges
Bernice jy't só mooi gelyk saam met mamma Marietjie🌹