Hartklop

Hartklop Where Dreams Come True! Stunning outdoor space, relaxing atmosphere, perfect for any event.

15 Februarie 2025 ♡♡♡ Baie geluk Eljoh en Vernorene Taylor. Jul dag was ekstra spesiaal!
17/02/2025

15 Februarie 2025 ♡♡♡ Baie geluk Eljoh en Vernorene Taylor. Jul dag was ekstra spesiaal!

Baie dankie aan hierdie 3 ysters! Hartklop is bevoorreg om julle deel van ons span te hê! ♡♡
16/02/2025

Baie dankie aan hierdie 3 ysters! Hartklop is bevoorreg om julle deel van ons span te hê! ♡♡

Troue by Hartklop: 1 Februarie 2025♡♡♡♡Nogmaals geluk aan hierdie pragtige paartjie!
15/02/2025

Troue by Hartklop: 1 Februarie 2025♡♡♡♡
Nogmaals geluk aan hierdie pragtige paartjie!

11 Januarie 2025 ♡
12/01/2025

11 Januarie 2025 ♡

30 November 2024           Weereens baie geluk aan hierdie pragtige paartjie! Mag jul geseën word met baie liefde en voo...
12/01/2025

30 November 2024
Weereens baie geluk aan hierdie pragtige paartjie! Mag jul geseën word met baie liefde en voorspoed. Xx

Met so n span kan dinge mos net regloop by Hartklop Baie dankie vir hierdie mense wat sorg dat elke funksie vlot verloop...
04/12/2024

Met so n span kan dinge mos net regloop by Hartklop Baie dankie vir hierdie mense wat sorg dat elke funksie vlot verloop!
Julle is sowaar voorvatters! #

Bespreek NOU, moenie hierdie lekker kuier misloop nieHier ko die bokke.....
14/11/2024

Bespreek NOU, moenie hierdie lekker kuier misloop nie

Hier ko die bokke.....

♡
31/10/2024

Her Heart Still Beats
Her name is Anet Lambrechts, and for as long as she can remember, teaching has been her passion. From 2008 to 2023, she had the privilege of living out this calling full-time.

But in 2019, life took an unexpected turn when she was diagnosed with breast cancer. Faced with aggressive treatment, she had no choice but to confront this battle head-on, and through swift action, they managed to overcome it.

That same year, a new chapter in their lives began. Together with her late brother-in-law, they set out to build his dream - a venue on their farm, Nassau, just 12km outside of Malmesbury. In his honour, and with love in their hearts, they named it Hartklop because it was his heartbeat, and now, it continues to be hers.

A year ago, they proudly opened the doors to Hartklop, and at the end of last year, she decided to dedicate her full attention to this new passion. Though she stepped away from full-time teaching, she still helps out in schools when needed. But her heart now beats fully for Hartklop, where her late brother-in-law’s dream lives on, and so does her purpose.

Goeie nuus! Koop nou jou kaartjie teen R150 p/p 🏆Moenie hierdie feestelike gelentheid misloop nie🔥🎤🍻🏉Kontak Anet +277618...
10/10/2024

Goeie nuus! Koop nou jou kaartjie teen R150 p/p 🏆

Moenie hierdie feestelike gelentheid misloop nie🔥🎤🍻🏉

Kontak Anet +27761856732

Koop nou jou kaartjies by Anet +2776 185 6732💛          Malmesbury Tourism
13/09/2024

Koop nou jou kaartjies by Anet +2776 185 6732💛


Malmesbury Tourism

In need of a venue to celebrate 2024 as a business or company?Contact Anet +2776 185 6732anet@nassahartklop.co.za       ...
05/09/2024

In need of a venue to celebrate 2024 as a business or company?

Contact Anet +2776 185 6732
[email protected]


Malmesbury Tourism

Dit was n Fees!
23/08/2024

Dit was n Fees!

By die pragtige Hartklop venue saam met my hartsvriend. Met Tafelberg wat oor ons skouers loer.
Gereed vir vanaand se vertoning in Malmesbury. Noem ons sommer GroenMan.

As jy nie hier kan wees nie, gaan luister sommer na ons duet SONDER MEER: https://youtu.be/myqQ5F77nlU?si=nHPco0lfFmjxHaY5

Dankie Gawie en Anet. Dankie Gian Groen.

Hartklop

29/07/2024

Die 20ste Julie het ons Hartklop vol gepak. Nie net met mooie dames en lekker kos nie, maar ook met nuwe herinneringe en lekker lag.

Mel se stories slaan jou met die waarheid, maar dis ‘n sagte hou verbloem in interessante staaltjies en onverwagse kwinkslae.
Haar unieke manier van dinge raakvat het ons almal aan haar lippe laat hang. Baie dankie Mel, dit is voorwaar een vir die boeke gewees.

Baie dankie ook aan al ons borge wat die geleentheid nie net moontlik gemaak het nie, maar ook gesorg het vir lekker pryse.

Laaste maar nie die minste nie, dankie aan elkeen wat kom saam kuier het!

* Klein Bederf-Elmien Cronjè
* Pamperlang- Tanya Bell
* The Beaute Room- Martie Bester
* Swartland wynkelder
* Bonzai nails
* Beyond Beaute
* FODB
* Klue Wines
* Little by Little
* Nederburg
* Durbanville Hills- Marelize van Lill

Catering | Benita Bester O'kasi Catering
Klank | 10-rand-50 sound management
Blomme | Henry's Blomme
Foto's | Nessa Photography

Address

Nassau Farm, Klipheuwel Road
Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartklop:

Share

Category