JCAudio

JCAudio We offer mobile DJ services (Sound & Lights) for all events or functions. JCAudio is a proud member Mobile DJ for all events
(11)

31/08/2024

Baie geluk die regte Besters met jul huweliks herdinking.

23/04/2024

Johan Du Toit
Sonja Sonnie Du Toit

23/04/2024

Troue : Amorette & J.P.
Venue : Plaas, Lilly Pilly, Witrivier
Datum : 20 April 2024

Hierdie video is n van spontane oomblikke in die van die DJ.

Die paartjie het n lekker Somers Dag gekry om die knoop deur te haak.

Die onthaal is gehou in n skuur op n plaas in Witrivier en wil ek graag vir Schalk bedank vir sy gasvryheid en manier waarop JCAudio ontvang is.

Lanklaas het n groep mense so spontaan saam gesing dat ek met tye skaars die musiek kon hoor.

Mag julle 2 saam nog baie spontane oomblikke .

Sonja Sonnie Du Toit
Johan Du Toit
Amorette Potgieter



15/04/2024
15/04/2024

Troue : Kaylin & Sheldon
Venue : Whispering Thorns White River
Datum : 13 April 2024

Dit was n voorreg om deel te kon wees van hierdie paartjie se groot dag - dankie dat julle JCAudio vertrou het met hierdie belangrike taak.

Die video is n kort samestelling van spontane in die cell foon lenz van die DJ.

Baie dankie aan Marinda De Klerk Cilliers vir die warm ontvangs.

JCAudio wens die paartjie alles wat mooi is toe vir hul nuwe toekoms en vertrou dat julle saam nog baie oomblikke gaan beleef.

Sonja Sonnie Du Toit
Whispering Thorns
Johan Du Toit
Kaylin Bester
Sheldon Bester

04/04/2024

Johan Du Toit

04/04/2024

Troue: Lizet Willemse & Gerhard Willemse
Venue: Alevi Farm Lodge
Datum: 31 Maart 2024

Gerhard & Lizet Willemse... dit was n groot voorreg vir JCAudio Sonja Sonnie Du Toit & Johan Du Toit om deel te kon wees van jul

Hierdie video is n van vasgevang in die van JCAudio.

Mag julle saam nog baie .

Ons beste wense vergesel julle op jul nuwe .

Lizet Willemse
Alevi Farm Lodge
Sonja Sonnie Du Toit
Johan Du Toit
JCAudio

07/03/2024

Troue : Nicolene & Michael
Plek : Alevi Farm Lodge
Datum : 2 Maart 2024

Hierdie video is n van oomblikke in die Cell foon lenz van die .

Mag julle saam nog baie .

Dankie dat julle JCAudio deel gemaak het van jul spesiale dag.

Nicolene Breytenbach
Michael Mathew Teixeira
Sonja Sonnie Du Toit
Johan Du Toit
Lizet Victor Engelbrecht
Alevi Farm Lodge
DJ Stems Separation

28/02/2024

Troue: Simonné & Heini
Venue: Kwanyoni Lodge
Datum: 24 Feb 2024

Dit was n warm dag en die humiditeit baie ongemaklik, maar dit het gelukkig nie die feestelikhede beinvloed nie.

Hierdie is n kort video van oomblikke in die foon lenz van die tydens die onthaal.

Graag wil ons Kwanyoni Lodge bedank vir hul gasvryheid.

Simonne Marx
Heini Marx
Kwanyoni Lodge
Sonja Sonnie Du Toit
Johan Du Toit
DJ

30/10/2023

Wedding : Stacey & John
Venue : Alkmaar Farmstay
Date : 28/10/2023

Who get on a RWC final!! This lovely couple did and it was a very festive occasion.

This short video clip represents captured in the in the phone lenz of the .

Thank you for choosing JCAudio to be part of your . We wish you all of the best for the future and may you together experience many .

Sonja Sonnie Du Toit
Johan Du Toit
Alkmaar Farmstay - Nelspruit
Stacey Visser
John van Greunen

Sterkte, mag die beste 🏉 span wen.Ons vertrou julle gaan 🏆 wees.
21/10/2023

Sterkte, mag die beste 🏉 span wen.
Ons vertrou julle gaan 🏆 wees.

JC Audio - Wedding DJ We pride ourselves on providing a professional friendly service, creating the most memorable   eve...
07/10/2023

JC Audio - Wedding DJ

We pride ourselves on providing a professional friendly service, creating the most memorable events.

If you are a to be in Nelspruit & Lowveld area, make sure to contact Johan for a quote.

04/10/2023

Johan Du Toit
Floreat Riverside Lodge & Spa Sabie

03/10/2023

Troue: Jané & Christoff Mulder (30/9/23)
Venue: Floreat Riverside Lodge

Hierdie kort video is n van vasgevang in die van die .

Mag julle saam nog baie beleef.

Dankie dat julle JCAudio deel gemaak het van jul dag.

Johan Du Toit
Sonja Sonnie Du Toit
Floreat Riverside Lodge & Spa Sabie
Christoff Mulder

26/09/2023

Troue: Yolande Kok & Willem Kok (23/9/23)
Plek: Alevi Farm Lodge

Met die voor troue ontmoeting het ek sommer geweet die paartjie hoort saam.

Met my aankoms by Alevi Farm Lodge het daar reeds n feestilike atmosfeer geheers en die familie en vriende het nie teleurgestel nie en tot in die oggend ure fees gevier.

Hierdie kort video is n van oomblikke in die foon lenz van die .

Dankie dat JCAudio kon deel wees van hierdie geleentheid en mag julle twee & kinders nog baie mooi .

Johan Du Toit
Sonja Sonnie Du Toit
Lizet Victor Engelbrecht
Yolande Kok
Alevi Farm Lodge

25/09/2023

Enjoy heritage day.

Bokke gaan ons beslis trots maak vandag!!!Steek solank die oorwinnings 🔥 aan.
10/09/2023

Bokke gaan ons beslis trots maak vandag!!!
Steek solank die oorwinnings 🔥 aan.

07/09/2023

Troue: Marzelle & Marko
Venue: Alevi Farm Lodge
Datum: 2 Sept 2023

Hierdie is n video van in die foon lenz van die .

Dankie dat ons kon deel wees van jul dag...mag julle saam nog baie ervaar.

Sonja Sonnie Du Toit
Lizet Victor Engelbrecht
Marzelle Louwrens
Johan Du Toit

Music washes away from the soul the dust of everyday life.Berthold Auerbach
22/08/2023

Music washes away from the soul the dust of everyday life.

Berthold Auerbach

No matter what happens in life, be good to people.
12/08/2023

No matter what happens in life, be good to people.

🎶 MUSIC CAN CHANGE THE 🌎 WORLD BECAUSE IT CAN CHANGE THE PEOPLE
31/07/2023

🎶 MUSIC CAN CHANGE THE 🌎 WORLD BECAUSE IT CAN CHANGE THE PEOPLE

20/06/2023

Troue: Ansuné & Adriaan
Venue: Broham River Lapa Venue
Datum: 17 Junie 2023

Die twee het die knoop deur gehaak op n lekker sonskyn dag.
Die is n van vasgevang in die foon van die DJ.

Dankie dat ons n deel kon wees van julle dag...ons beste wense vergesel julle vir die toekoms. Mag julle saam nog baie ervaar.

Johan Du Toit
Annatjie Strydom Kunneke
Ansuné Kunneke
Sonja Sonnie Du Toit
Broham River Lapa Venue
Adriaan Bouwer

Address

West Acres
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 22:00

Telephone

+27833072004

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JCAudio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JCAudio:

Videos

Share

Category

Nearby event planning services