Lalucci Party Venue

Lalucci Party Venue Lalucci Party Venue is a venue for any party, from a 1ste birthday to a bachelors we do it all.

25/06/2024
Pending……….
08/06/2024

Pending……….

Lalucci Party Venue is so excited vir die “bubble house” wat jy kan bespreek saam jou partytjie. R1500 vir 3ure, elke uu...
02/11/2023

Lalucci Party Venue is so excited vir die “bubble house” wat jy kan bespreek saam jou partytjie. R1500 vir 3ure, elke uur ekstra teen R200 n uur. Jy kry 100 balonne van jou kleur keuse saam.

Lalucci Party Venue is excited to introduce this bubble house you can rent with your party. R1500 for 3 hours, each extra hour is R200 per hour. 100 balloons (colour of your choice) is included.

N baie gelukkige oulike seuntjie het die naweek 3 geword. Baie geluk klein man. Decor gedoen deur die oulike mannetjie s...
16/08/2023

N baie gelukkige oulike seuntjie het die naweek 3 geword. Baie geluk klein man. Decor gedoen deur die oulike mannetjie se mamma

Decor done by Pretty Parties_01
08/08/2023

Decor done by Pretty Parties_01

What a lucky little boy for such an Amazing party. Decor done by Pretty Parties
31/07/2023

What a lucky little boy for such an
Amazing party. Decor done by Pretty Parties

Dinosaur Party.
25/01/2023

Dinosaur Party.

13/01/2023

Entire rental unit in Jeffreys Bay, South Africa. Oceanview Apartment Magnificent 180 degree panoramic view of the Ocean. 5 en-suite double bedrooms. Large sunny lounge with two stunning balconies....

13/06/2022
15/03/2022
Hier is ons nuwe pryslys vir 2022. Ons sal ongelukkig nie meer decor doen nie maar ons is sooooo opgewonde dat Sonja van...
28/02/2022

Hier is ons nuwe pryslys vir 2022. Ons sal ongelukkig nie meer decor doen nie maar ons is sooooo opgewonde dat Sonja van sonja’s party shop ingestem het om die decor te doen want sy is net amazing.

Baby shower at Lalucci Party Venue
19/02/2022

Baby shower at Lalucci Party Venue

Disneyland
08/12/2021

Disneyland

Sirkus/karnaval partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue
31/10/2021

Sirkus/karnaval partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue

70ste Verjaarsdag partytjie
31/10/2021

70ste Verjaarsdag partytjie

Llama partytjie
18/10/2021

Llama partytjie

Paw Patrol Party. Decor and Party packs done by Lalucci Party Venue
17/10/2021

Paw Patrol Party. Decor and Party packs done by Lalucci Party Venue

Blaze and the monster mashines partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue. Snackies, kossies, entertainment gedoen...
03/10/2021

Blaze and the monster mashines partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue. Snackies, kossies, entertainment gedoen deur die maaitjie se mamma.

Plaas diere, see diere, wilde diere partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue.
26/09/2021

Plaas diere, see diere, wilde diere partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue.

Power Ranger partytjie. Decor en sweetie pakkies gemaak deir Lalucci Party Venue
26/09/2021

Power Ranger partytjie. Decor en sweetie pakkies gemaak deir Lalucci Party Venue

Jag partytjie
21/09/2021

Jag partytjie

Fancy Nancy partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue.
18/09/2021

Fancy Nancy partytjie. Decor gedoen deur Lalucci Party Venue.

Vir enige verdere inligting kontak Yolandi by 0796467230
10/09/2021

Vir enige verdere inligting kontak Yolandi by 0796467230

Pragtigste 1ste verjaarsdag. Decor gedoen deur die birthday girl se mamma.
10/09/2021

Pragtigste 1ste verjaarsdag. Decor gedoen deur die birthday girl se mamma.

So die partytjie was bietjie anders want die kinders het self die centrepieces gemaak maar ek d**k dis pragtig. Die res ...
10/09/2021

So die partytjie was bietjie anders want die kinders het self die centrepieces gemaak maar ek d**k dis pragtig. Die res van die decor, sweetie tafel, hoedjies, en sweetoe pakkies is als gedoen deur Lalucci party venue .

Happy Birthday klein man dit was een lekker gogga partytjie

10/09/2021

Address

Meyerton
1961

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lalucci Party Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Party Entertainment Services in Meyerton

Show All