Die Agterdeur

Die Agterdeur Welkom by 'n wêreld waar goeie musiek die natuur by "Die Agterdeur" ontmoet.

10/02/2025

Date night!! 14 February 2025 @ Die Agterdeur with Tamlyn Wessels, it’s time to celebrate our grand opening of our new Theatre accommodating only 70 guests, BOOK ONLINE!! www.die-agterdeur.co.za Sure Focus Shooting Range Pandarasie

04/02/2025

14 February 2025 Agterdeur with Tamlyn Wessels , it’s time to celebrate our grand opening of our new Theatre accommodating only 70 guests, BOOK ONLINE!! www.die-agterdeur.co.za Sure Focus Shooting Range Pandarasie

Welkom 2025! 🥂 Ons sien uit na nuwe name, lekker aande en ‘n voorspoedige Nuwe Jaar.
01/01/2025

Welkom 2025! 🥂 Ons sien uit na nuwe name, lekker aande en ‘n voorspoedige Nuwe Jaar.

We want to take a moment to thank our sponsors Isabel At Gary Mann Estates , Gary Mann Estates , Autobeat  for sponsorin...
13/12/2024

We want to take a moment to thank our sponsors Isabel At Gary Mann Estates , Gary Mann Estates , Autobeat for sponsoring our past event, we appreciate your participation.

Leon Van Zyl
Irene-Louise Van Wyk
Afrikaans Wil Dans
DJ LoKi
Sure Focus Shooting Range

30/11/2024

En op die verhoog nou - leo.sonskynvanzyl.music! Wat ‘n stem!

Kom kuier saam!

Die program!👇🏽 Gaan ‘n lekker lang kuier wees. 🔥💃🏻🕺🪩
30/11/2024

Die program!👇🏽 Gaan ‘n lekker lang kuier wees. 🔥💃🏻🕺🪩

30/11/2024

☀️ Die fees-terrein wag! Vanaand gaan ons lekker kuier. 🪑 Kuier jy saam?

Ons maak gereed! 🔊 Amper partytjietyd!🎙️
30/11/2024

Ons maak gereed! 🔊 Amper partytjietyd!🎙️

📣 VANDAG IS DIE GROOT DAG! Kom kuier saam by Die Agterdeur. 🚪 🤩 Heerlike kosstalletjies, vinnige diens by die kroeë en l...
30/11/2024

📣 VANDAG IS DIE GROOT DAG! Kom kuier saam by Die Agterdeur. 🚪

🤩 Heerlike kosstalletjies, vinnige diens by die kroeë en lewendige optredes van top kunstenaars soos Afrikaans Wil Dans, Leo Sonskyn en Irene-Louise Van Wyk ! 😎

Bring jou kampstoel, kom span uit, en maak gereed vir ’n dag vol dans en lekker kuier. 🪑

🎟️ Kaartjies is beskikbaar by die hek!

Kyk hoe mooi lyk die VIP area en verhoog! Ons raak sommer nou opgewonde. 🤩 Sien ons jou hier môre-aand? 👇🏽Whoohoo!      ...
29/11/2024

Kyk hoe mooi lyk die VIP area en verhoog! Ons raak sommer nou opgewonde. 🤩 Sien ons jou hier môre-aand? 👇🏽

Whoohoo!

👀 Ons maak seker julle kry die pad! Sien jou more hier! 🤩
29/11/2024

👀 Ons maak seker julle kry die pad! Sien jou more hier! 🤩

📣 Kom kry jou kaartjie vandag tydens besigheidsure by   en betaal net R100. 📱 Vir meer inligting bel 071-685-6669TsCsApp...
29/11/2024

📣 Kom kry jou kaartjie vandag tydens besigheidsure by en betaal net R100.

📱 Vir meer inligting bel 071-685-6669

TsCsApply | Slegs beperkte kaartjies beskikbaar

28/11/2024

Ons is so opgewonde en kan nie wag om Leo Sonskyn ‘LIVE’ op die verhoog te sien nie. 🤩 Dis 30 November by saam met Irene-Louise Van Wyk en die DJ’s van Afrikaans Wil Dans.

Sien ons jou daar!? 👇🏽 Kaartjies hier 👉🏽 https://qkt.io/oLdTcX



Address

Crn School Avenue & Uitvlugt Rd
Meyerton
1960

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Agterdeur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Agterdeur:

Videos

Share