Flower and Art Cafe

Flower and Art Cafe We specialize in ;
⚘️Fresh cut Flowers
⚘️Snack baskets
⚘️Weddings
⚘️Anniversaries
⚘️Decor

Pragtig.♡Was n voorreg.♡
08/08/2024

Pragtig.♡
Was n voorreg.♡

Flower and Art Cafe 🌿
25/01/2024

Flower and Art Cafe 🌿

24/01/2024

Flower and Art Cafe 🤍💖🤍

Rose's proudly provided by Flower and Art Cafe 🌹🌹🌹
10/08/2023

Rose's proudly provided by Flower and Art Cafe 🌹🌹🌹

29/06/2023

Lief ons werk....❤️

27/04/2023

@ Flower and Art Cafe ♡♡♡

26/04/2023

Ons pragtige staal meubels en bykomstighede is terug in voorraad....mooi vir enige sonkamer, stoep, patio of in die tuin🌿

Ons mooi Flower and Art Cafe 💖
17/04/2023

Ons mooi Flower and Art Cafe 💖

13/04/2023
⚘️⚘️⚘️
13/04/2023

⚘️⚘️⚘️

Kan net nie genoeg kry van die mooi prentjie nie...Tulpe seisoen het aangebreek....moet nie uit mis...nou in voorraad @ ...
29/03/2023

Kan net nie genoeg kry van die mooi prentjie nie...Tulpe seisoen het aangebreek....moet nie uit mis...nou in voorraad @ Flower and Art Cafe .

Ons is so bevoorreg om van hierdie pragtige Lalibela tulpe in voorraad te mag hê.🌷(Tot voorraad hou)
22/03/2023

Ons is so bevoorreg om van hierdie pragtige Lalibela tulpe in voorraad te mag hê.🌷
(Tot voorraad hou)

Met die landswye betogings is vandag se Blomme Auction gesluit, dus sal Flower and Art Cafe ook gesluit wees tot Woensda...
20/03/2023

Met die landswye betogings is vandag se Blomme Auction gesluit, dus sal Flower and Art Cafe ook gesluit wees tot Woensdag 22 Maart 2023. Wees veilig🙏🏻

Vanoggend word ons geduld op die blomme veiling getoets....Die klok begin klokslag 7uur. Vanoggend is dit die eerste kee...
14/03/2023

Vanoggend word ons geduld op die blomme veiling getoets....Die klok begin klokslag 7uur. Vanoggend is dit die eerste keer in 17jaar wat ek op die mark kom dat ons wag....n tegniese probleem en die IT outjie stres...
Hoop net nie dit beinvloed die prys nie...almal is haastig na hul winkels...kliente wag vir hul blomme....O wee hoop alles gaan okay wees...Geduld, diè moet ons nou he...!! 8: 30am en nog nie begin....

Address

22 Reitz Street
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flower and Art Cafe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flower and Art Cafe:

Videos

Share

Category