A-Z Weddings & Allen's Blossoms

A-Z Weddings & Allen's Blossoms Wedding Planners VINTAGE & Decor rentals
Chapel and venue for small weddings
Flowers & flower arrang Wie bel jy vir jou troukoek?
(5)

Ons is 2 susters wat n liefde vir die mooi in die lewe het & het besluit om saam te span & die lewe bietjie makliker & meer bekostigbaar vir ale bruide daarbuite te probeer maak. Ek Lee is n paar jaar gelede getroud ek en my Nicky besluit toe om dit self te reel ---' DIT WAS GAOS'.... Bv. Waar kry jy jou droom trourok wat jy kan bekostig en klere vir jou aanstaande en wat nog van jou gevolg???? Wa

t huur jy waar....en hoe sit jy alles bymekaar? Waar kry ek n prokereur om ons voorhuwelikse kontrak te doen? Wie weet waar kry ek n Dominee wat ons buite die dorp sal trou,
Musiek, wie gaan jou blomme doen wie kry skouer ruikers en wie nie?? Dis net om n paar dinge te noem. Jou antwoord: Kontak A-Z Weddings. ons naam se vir jou wat ons doen en wat ons nie het nie kry ons vir jou binne perke natuurlik "ons kannie die JAwoord vir jou se nie". Ons is baie passievol oor ons klein besigheidjie en hanteer alles self "soos die engelsman se ons is "hands on" en loop die pad saam ons bruide stap vir stap. Ons kyk uit vir julle en kannie wag om n deel van julle sprokie dag te wees nie. Allen's Blossoms is ons nuutste baba. Ons kweek self van ons blomme vir troues en funksies. Gerbera's van alle kleure word n klipgooi weg by ons gekweek.

Address

Middelburg
1050

Telephone

+27731538189

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A-Z Weddings & Allen's Blossoms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to A-Z Weddings & Allen's Blossoms:

Videos

Share