De Oudtstoor

De Oudtstoor A beautiful rustic farmstyle venue and chapel for hire for self catering and DIY decor needs
(6)

Some excitement brewing! August weddings De Oudtstoor. Just as winter starts making way for spring to bloom πŸ™πŸ™ŒπŸ’‘πŸ’’πŸ’πŸ””
17/08/2024

Some excitement brewing! August weddings De Oudtstoor. Just as winter starts making way for spring to bloom πŸ™πŸ™ŒπŸ’‘πŸ’’πŸ’πŸ””

Opsoek na n self-sorg "venue" vir n troue of spesiale geleentheid? De Oudtstoor is gelee tussen Heidelberg en Vereenigin...
15/08/2024

Opsoek na n self-sorg "venue" vir n troue of spesiale geleentheid? De Oudtstoor is gelee tussen Heidelberg en Vereeniging op die R42 en kan maks 70 mense hanteer in ons kerkie en saal. Ons het ook n buite opsie vir trou seremonies.
Kontak [email protected] via epos of whatsapp 0794966938 vir meer info.
*Nov & Des datums nog beskikbaar.

Oudtstoor 100% DIY Max 70 Located between Heidelberg & VereenigingContact:πŸ“²πŸ“§0794966938 on whatsapp or  email deoudtstoor...
07/08/2024

Oudtstoor
100% DIY
Max 70
Located between Heidelberg & Vereeniging
Contact:πŸ“²πŸ“§
0794966938 on whatsapp or
email [email protected]

2024 Dates still available πŸ“†

Only one week left to make use of our special on winter 2025 functions πŸ™ŒContact us Today via whatsapp πŸ€³πŸ“² 0794966938 or e...
24/07/2024

Only one week left to make use of our special on winter 2025 functions πŸ™Œ
Contact us Today via whatsapp πŸ€³πŸ“² 0794966938 or email [email protected]

Ondersteun asseblief die volgende fondsinsamelings en deel sover moontlik β€οΈβœ”οΈ
17/07/2024

Ondersteun asseblief die volgende fondsinsamelings en deel sover moontlik β€οΈβœ”οΈ

Winter special! Book now and get 20% off on your 2025 winter function βœ”οΈWe are 100% DIYMax 70 peopleLocated between Heid...
16/07/2024

Winter special! Book now and get 20% off on your 2025 winter function βœ”οΈ
We are 100% DIY
Max 70 people
Located between Heidelberg and Vereeniging (R42)
Contact: email [email protected] or whatsapp 0794966938

De Oudtstoor DIY Venue β™₯️  70 gaste max.Gelee tussen Heidelberg en Vereeniging. Kontak deoudtstoor@gmail.com
26/06/2024

De Oudtstoor DIY Venue β™₯️ 70 gaste max.
Gelee tussen Heidelberg en Vereeniging.
Kontak [email protected]

DeOudtstoor DIY Venue100% DIYMax 70 peopleLOCATED between Heidelberg & VereenigingCONTACT 0794966938 (whatsapp)/ deoudts...
19/06/2024

DeOudtstoor DIY Venue
100% DIY
Max 70 people
LOCATED between Heidelberg & Vereeniging
CONTACT 0794966938 (whatsapp)/ [email protected] (mail)

12/06/2024
Giovanni & Charlene 1 Junie 2024 🍾πŸ₯‚Baie Geluk met julle troudag! Dankie dat julle ons sowel as die bokkies gekies het om...
05/06/2024

Giovanni & Charlene 1 Junie 2024 🍾πŸ₯‚
Baie Geluk met julle troudag! Dankie dat julle ons sowel as die bokkies gekies het om julle spesiale dag te vier πŸ‘β€οΈ

   Baie Geluk met julle nominasie πŸ‘
05/06/2024



Baie Geluk met julle nominasie πŸ‘

Geluk 4 Eva Young Band

Jopie Fees Sing in Afrikaans Jakaranda Engravers BigToe CreativesAfrikaanse Musiek

We still have available dates for July and August if you're looking for a DIY Venue for a winter wedding or other celebr...
05/06/2024

We still have available dates for July and August if you're looking for a DIY Venue for a winter wedding or other celebration
Max 70 people
Located in Midvaal
100% DIY

Besoek ons facebook blad of kontak
0794966938
[email protected]

31/05/2024

Selfs die bokkies is opgewonde vir die naweek se troueπŸ‘πŸ₯‚πŸΎβ€οΈ

DIY Venue in Midvaal.. Max 70 people!100% DIY!IDEAL for any occasion Contact: deoudtstoor@gmail.com/0794966938
30/05/2024

DIY Venue in Midvaal..
Max 70 people!
100% DIY!
IDEAL for any occasion
Contact: [email protected]/0794966938

Deel asb wyd en suid! πŸ™πŸ©·βœ”οΈ  en help ons geliefde fotograaf en vriendin Claire Van Der Walt Claire is vroeΓ«r vanjaar met ...
24/05/2024

Deel asb wyd en suid! πŸ™πŸ©·βœ”οΈ en help ons geliefde fotograaf en vriendin Claire Van Der Walt

Claire is vroeΓ«r vanjaar met MDS gediagnoseer. Indien daar nie vroegtydig n beenmurg oorplanting gedoen word nie, kan dit lei tot leukemie.
Volgens opname, is daar tans geen geskikte skenker nie. Daar word wΓͺreldwyd gesoek, en die kostes is astronomies.
Die gesin het n hospitaalplan, maar dit dek nie 100% van die kostes nie. Bybetalings is hoog. Indien die skenker van oorsee is, sal daardie kostes nie deur die fonds gedek word Vervoerkoste elke 3 weke vir dr besoeke beloop ongeveer R1000 per besoek.

Meer oor Claire -

Drie woorde definieer haar hele bestaan:
"KIND VAN GOD" - dit is haar waarheid, dit is haar fondament!

Sy is mamma van 2 besige seuntjies, 'n vrou en hulp aan haar man, 'n luister-oor vriendin vir almal wat gelukkig is om haar te ken en 'n inspirasie vir almal wat saam met haar besigheid doen.

Claire se hart is mooi, jy besef dit wanneer jy sien hoe sy deur haar foto-en videografie besigheid, die mooi van die lewe, mooi van mense en mooi van die natuur met haar lens vasvang.

Sy leef om 'n verskil te maak in baie se lewens... haar man, kinders, familie, vriendinne, - maar ook vreemdelinge.

Claire word tans gepootjie met siekte - maar selfs die aanslae wat saam met dit kom, kan nie haar sprankel en groot glimlag steel nie.

Van haar kant af, is sy dapper soos n leeu - sy bid en sy buig laag voor God - sy is 'n "warrior" en nie "worrier" nie.

Sy kies om steeds die mooi te sien... elke dag!!!

Maar die lewe, bly die lewe. En op die oomblik is daar 'n "need" wat Claire nie op haar eie kan vul nie... wat haar deursettingsvermoΓ«, hardwerkendheid en positiwiteit nie alleen kan bybring nie - en dit is waar JY, liewe leser, INKOM!!!

Ons het jou nodig om hande te vat met Claire en haar geliefdes om die "tekort" aan te vul wat nodig is om Claire gesond te kry.
Saam is ons sterker.... Saam is ons beter... Saam kan ons 'n verkil maak vir Claire!!!

Om vreemdelinge vir finasies te vra, is nie maklik nie, en kos ook 'n "surrender" van jou trots!!!

As jy in jou hart voel, dat jy moet help, vra ek jou om die gevoel nie te ignoreer nie... geen bydrae is te klein nie - elke bietjie hulp bring Claire nader aan die behandeling wat nodig is om haar lens weer daagliks op die mooi te laat fokus.

πŸ©·πŸ™

https://www.backabuddy.co.za/campaign/claire-van-der-walt

Become a donor Today! ⬇️

https://www.facebook.com/sabonemreg?mibextid=ZbWKwL

Opsoek na n saal om te huur vir n verjaarsdag partyjie of spesiale geleentheid?De Oudtstoor is n 100% self-sorg venue wa...
22/05/2024

Opsoek na n saal om te huur vir n verjaarsdag partyjie of spesiale geleentheid?
De Oudtstoor is n 100% self-sorg venue wat n maks van 70 mense kan hanteer. Ons is gelee tussen Heidelberg en Vereeniging op die (R42)
Besoek ons facebook blad of stuur n epos aan [email protected]

Baie Geluk Ollof en Climise met julle huweliksbevestiging hier by DeOudstoor. Baie dankie dat julle van ons venue gebrui...
21/05/2024

Baie Geluk Ollof en Climise met julle huweliksbevestiging hier by DeOudstoor. Baie dankie dat julle van ons venue gebruik maak het! πŸ’•πŸ™

  πŸ’’
17/05/2024

πŸ’’

16/05/2024

De Oudtstoor DIY Venue
Located in Midvaal (R42) Heidelberg/Vereeniging Rd
Max 70 people 100% self-catering
Contact: 0794966938 or [email protected]

100% self-catering venue in Midvaal max 70 peopleInside as well as outside chapel and reception hall ideal for weddings,...
08/05/2024

100% self-catering venue in Midvaal max 70 people
Inside as well as outside chapel and reception hall ideal for weddings, parties, year end functions and christenings
Contact details below πŸ“²

"Feel winter coming in;see it rattle the trees and bite at its leaves,there is beauty in the pre freeze burnt leaves..πŸ‚"
30/04/2024

"Feel winter coming in;
see it rattle the trees and bite at its leaves,
there is beauty in the pre freeze burnt leaves..πŸ‚"

β™₯οΈπŸ™Œ
24/04/2024

β™₯οΈπŸ™Œ

A dream doesn't become reality through magic; It takes sweat, determination & hard work.   Make it your own at DeOudtsto...
23/04/2024

A dream doesn't become reality through magic; It takes sweat, determination & hard work.

Make it your own at DeOudtstoor

De Oudtstoor 100% DIY 70 peopleContact details below β¬‡οΈβ˜ŽοΈ
18/04/2024

De Oudtstoor 100% DIY 70 people
Contact details below β¬‡οΈβ˜ŽοΈ

Perfect place to shop for flowers to complete your DIY function at Deoudtstoor! We love  Discover the artistry of Jason ...
11/04/2024

Perfect place to shop for flowers to complete your DIY function at Deoudtstoor! We love Discover the artistry of Jason Flower, where each arrangement is a masterpiece. Visit us and leave with more than just flowers - leave with a work of art. https://www.multiflora.co.za/flower-shop

Is u opsoek na n selfsorg saal en kerkie te huur vir n spesiale geleentheid? Besoek ons facebook blad De Oudtstoor πŸ“ž kon...
10/04/2024

Is u opsoek na n selfsorg saal en kerkie te huur vir n spesiale geleentheid? Besoek ons facebook blad De Oudtstoor πŸ“ž kontak besonderhede is op die advertensie blad ⬇️ ons is gelee in Midvaal (R42)

"I have resolved to live, not just endure every season of my life"Make every celebration "your own"  πŸ‘Thanks My Mom And ...
08/04/2024

"I have resolved to live, not just endure every season of my life"
Make every celebration "your own"
πŸ‘
Thanks My Mom And Me Stitch By Stitch for beautiful and delicious cupcakes πŸ™ŒπŸ§

De Oudtstoor DIY Venue visit our fb page, venue for hire for any special occasion ☎️ Contact details below
03/04/2024

De Oudtstoor DIY Venue visit our fb page, venue for hire for any special occasion ☎️ Contact details below

Our Light and bright area for the bridal party to get ready πŸ₯‚πŸΎπŸ™Œ
31/03/2024

Our Light and bright area for the bridal party to get ready πŸ₯‚πŸΎπŸ™Œ

Address

Randvaal Road
Midvaal
1960

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Oudtstoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Oudtstoor:

Videos

Share

Category


Other Wedding Venues in Midvaal

Show All