Mooiplaas Trou en Funksie Venue

Mooiplaas Trou en Funksie Venue Mooiplaas Trou en Funksie Venue, Modimolle. Ideale plek vir elke bruidspaar om hulle groot dag te deel saam met familie en vriende.
(2)

Geskilderde troues knus geleë tussen die Waterberge. Kom ervaar n stukkie Kaap in die hartjie van die bosveld, waar beloftes gemaak word onder die groot Wildevy-boom met n prentjie mooi agtergrond van die granadilla boord. Vir die meer tradisionele bruidspaartjie is daar die opsie om in een van die lieflike kerke op die dorp Nylstroom te trou wat ongeveer 10km vanaf Mooiplaas is. Na die seremonie

vind die gaste hul pad na die indrukwekkende saal, wat ‘n minimum van 90 tot ‘n maksimum van 300 kan akkommodeer. Waar familie en vriende aansit vir ‘n heerlike feesmaal wat enige mond sal laat water. Mooiplaas is enig in sy soort en ‘n oase in die bosveld, laat dit in ons hande oor om te verseker dat julle bruilof stresvry en glad sal verloop. Ons bekwame personeel is bereid om die ekstra myl te gaan sodat jul hierdie dag kan geniet saam met geliefdes, familie en vriende. Mooiplaas is ongeveer 125km Noord vanaf Pretoria, slegs 5km van die Kranskp Toll Plaza op die Eersbewoon-pad tussen Modimolle (Nylstroom) en Bela Bela (Warmbad).

Baie dankie aan elke diensverskaffer wat deel was van ons styled shoot vanjaar.Wat ’n ongelooflike voorreg om saam met j...
26/06/2025

Baie dankie aan elke diensverskaffer wat deel was van ons styled shoot vanjaar.
Wat ’n ongelooflike voorreg om saam met julle te werk en te sien hoe kreatiewe idees tot lewe kom! Julle talent, samewerking en passie het hierdie visie in iets besonders omskep.

This is the whole point!🩷

26/06/2025
26/06/2025
26/06/2025
22/06/2025
22/06/2025
This is the whole point🤍For more information about us contact us at info@mooiplaasvenue.com
18/06/2025

This is the whole point🤍

For more information about us contact us at [email protected]

Address

R33 Modimolle
Modimolle
0517

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27764615376

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooiplaas Trou en Funksie Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooiplaas Trou en Funksie Venue:

Share