'n Groot gebrul vir ons nuwe volgelinge! (of hoe sal ons dit anders sê in afrikaans) Ons is super opgewonde om jul op die plaas te verwelkom 😉
Shout out to our newest followers! to have you onboard!
Albert Grech, Johan Smith, Ben-Human Rust, Mart Holtzhuizen, Harry Nieuwoudt, Brenda Eygelaar Henning, Gert En Annatjie Stols, Freddie En Marlene Joubert, Kate Prinsloo, Danie Janse van Vuuren, Angela Van Der Merwe, Mariska Malan
Ons is lekker besig om voor te bery vir die Winter mark. Sien julle more 10 uur.
Sien julle die Saterdag Klipspringer gasteplaas en kampterrein en Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis
Kom geniet 'n dag vol pret op die plaas by Klipspringer gasteplaas en kampterrein en Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis
Ponie ritte, gesig verf, potjiekos kompetissie en vele meer pret die Saterdag 8 Julie 2023. Hekke open om 10:00 tot laat.
Klipspringer gasteplaas en kampterrein @nampo #realbumblebee
Klipspringer gasteplaas en kampterrein Nampo
Surprise Sunday afternoon rainshower at Klipspringer gasteplaas en kampterrein & Die Voerkraal Pub en Plaas kombuis
Ons heel eerste Boere sport dag was groot pret vir oud en jonk. Baie dankie aan Donovan, Lynne-Marie, Martin jr en Annelize, dansy julle was dit 'n groot sukses.
Julle deelname die week het opslae gemaak! 🎉
Donovan Malan,
Lucia Coetzee,
Delmar Pretorius,
Janie van Rooyen
Big shout out to my newest top fans!
Jade Malan
Gisteraand se weerlig was 'n natuur skouspel by Klipspringer gasteplaas en karavaanpark
Big shout out to our newest top fans!
Duncan Robbetze,
Santa Naude,
Jo-Anne Grobler,
Janie van Rooyen,
Welmie Andre Le Sueur
Eerste keer in 5 jaar begin die Klipspringer dam weer vol loop
Klipspringer mark 6 November
Voorsmakie, kom maak 'n draai by Klipspringer vir pragtige musiek, gekeurde handgemaakte produkte en heerlike kos en peuselhappies
Klipspringer Markdag
Hier gaan ons lekker kuier!
Rugby 12:00 by die biertuin.
Kom loer na Carin se lappies by Klipspringer Lente Mark , Saterdag 4 September
Klipspringer Markdag is lekkerrrr!
Amazing stage presence!
Kom jy kamp?
Kom geniet die rustigheid van die bosveld