
02/03/2025
Baie geluk aan Hendrik & Andreé met julle verlowing, voorwaar `n SPROKIES geleentheid op die Kiyana Seiljag. Ons het die besonderse voorreg gehad om te kon deel in die geleentheid, terwyl Nadia my cover was en die verrassing het seepglad verloop.
Dankie aan Kiyana Sailing Mossel Bay , julle bemanning en die trip was onvergeetlik! Maak gerus gebruik van hulle Sunset Cruise, dit is voorwaar iets spesiaal.