Marietha Joubert Flowers and Decor

Marietha Joubert Flowers and Decor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marietha Joubert Flowers and Decor, Florist, Drakensbergkloof, Newcastle.
(1)

Heerlik om weer met proteas en kleur te werk by Drakensbergkloof. Mooiste bruidspaar, baie geluk en dankie dat ons jul b...
16/03/2022

Heerlik om weer met proteas en kleur te werk by Drakensbergkloof. Mooiste bruidspaar, baie geluk en dankie dat ons jul besonderse dag kon help inkleur.

Great to do something unique again. The theme wat Forest and we loved it!
19/10/2021

Great to do something unique again. The theme wat Forest and we loved it!

03/05/2021

: Met 'n vakansiedag in die week voor jou troue is blomme se pryse altyd meer as normaal. Room en Rooi rose veral kan tot 3 keer meer wees as wat jy verwag. Wanneer jy jou troudatum kies, hou dit in gedagte want dit beinvloed jou begroting.

Mooiste Adelle is die naweek getroud onder skakerings van diep rooi krisante, room en rooi rose en proteas. Koutjies en ...
03/05/2021

Mooiste Adelle is die naweek getroud onder skakerings van diep rooi krisante, room en rooi rose en proteas. Koutjies en hout stompies het as dekor gedien bo-op die hessian en kant runner. Die saal was net so pragtig soos die bruid! Baie geluk Adelle en Jaco!

Loer gerus hier na mooi professionele fotos van Bronwyn Apperley en Craig Apperley se troue. Aai, dit was mooi en anders...
29/04/2021

Loer gerus hier na mooi professionele fotos van Bronwyn Apperley en Craig Apperley se troue. Aai, dit was mooi en anders. Dankie Rissiepit Photography KZN dat julle die blomme so mooi afgeneem het. Dis merkwaardig.

Bronwyn en Craig. Ons is verheug saam met julle dat die dag uiteindelik aangebreuk het. Ons 1e covid kanselasie troue. H...
12/04/2021

Bronwyn en Craig. Ons is verheug saam met julle dat die dag uiteindelik aangebreuk het. Ons 1e covid kanselasie troue. Haar blomme was al bestel toe ons in 2020 lockdown ingaan. Dit het die 2tjies wel n ekstra jaar gegee om die papier rose met die hand te vou 😁. Baie geluk julle. Dit was heerlik om julle troudag te kon mooi maak.
Pennigum en rose met papier rose goud gespry. Wat 'n fees.
Wedding Venue Drakensbergkloof

27 Maart 2021. So opgewonde oor die troue. Dit was uniek en nie net nog 'n idee uit' n pinterest foto uit nie. Hansie en...
28/03/2021

27 Maart 2021. So opgewonde oor die troue. Dit was uniek en nie net nog 'n idee uit' n pinterest foto uit nie. Hansie en Erik het 'n visie gehad en dit was heerlik om dit vir hulle uit te beeld. Uniek, soos elke troue moet wees. Hanie was wit met die boom, wit lelies en rose. Erik was rooi met donker hout wat uit die ligte gehang het en rooi rose en krisante.
Dit was heerlik dat die droom na amper 2 jaar se beplanning, agv die lockdown, geïmplimenteer kon word. Dankie Hansie en Erik dat julle my deel gemaak het van julle spesiale dag.

Lané en Shaun se troue was 'n fees van origami voëls en diep rooi en bloue kleure. Die aand het die blou liggies alles m...
17/03/2021

Lané en Shaun se troue was 'n fees van origami voëls en diep rooi en bloue kleure. Die aand het die blou liggies alles mooi bymekaar getrek en' n lieflike effek gegee.
Loer van naby daar hang proteas in glas bottels van die ligte af. Wat 'n lekker manier om die blomme bietjie hoogte te gee.
Dit was lekker bevredigende harde werk. Ek is dankbaar vir' n span wat kan hand bysit.
Venue: Wedding Venue Drakensbergkloof
Kapel: Boskapel by Drakensbergkloof

Ernè en Jurie se   het die naweek plaasgevind. Ons het die ligte met die blomme probeer verbind. Oulik ne? Ons is mal oo...
01/03/2021

Ernè en Jurie se het die naweek plaasgevind. Ons het die ligte met die blomme probeer verbind. Oulik ne? Ons is mal oor die eindresultaat.
Wat 'n fees om vir Erné blomme te kon doen.
Seën op jul lewenspad saam Jurie en Ernè Koekemoer

'n Ongelooflike troue met vreeslike reën maar sulke mooi oomblikke Die tema was' barn' en ons het die Stalle venue by Dr...
12/12/2020

'n Ongelooflike troue met vreeslike reën maar sulke mooi oomblikke
Die tema was' barn' en ons het die Stalle venue by Drakensbergkloof in n nuwe prentjie omskep. Heerlik om die kreatiwiteit te laat vloei.

Wat 'n voorreg om as my eerste plasing,  en Hannes se troublomme met julle te kan deel.  Die elemente wat hulle wou he w...
12/11/2020

Wat 'n voorreg om as my eerste plasing, en Hannes se troublomme met julle te kan deel. Die elemente wat hulle wou he was hout, tou, tekstuur, mauve blomme, harte en kerse en laventel geur in die kerse op die tafels. Altyd lekker om die bruid se idees te neem en iets uniek en spesiaal te kan skep. Ek deel dit graag met julle. Wedding Venue Drakensbergkloof

Address

Drakensbergkloof
Newcastle
2940

Telephone

+27722823220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marietha Joubert Flowers and Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category


Other Florists in Newcastle

Show All

You may also like