![](https://img3.evepla.com/711/312/1180474567113126.jpg)
19/01/2025
Turksvy Ope Naweek & Trailrun/Stap by Ubali Farm! Moet dit nie misloop nie. Lekker vars Turksvye en Turksvy- en Granaat produkte.
Vrydag 24 Januarie,
Saterdag 25 Januarie en
Sondag 26 Januarie 2025
vanaf 07:00 - 14:00
Kom ontspan saam met familie en vriende en geniet lekker kos en drankies, mooi kuns en geskenke.
Ons 5 km Trail Run/ Staproete in die bos is oop.
Kontak ons vir info of stuur 'n WhatsApp vir pin location:
Kobus - 082 920 2038
Louis - 079 213 2784